Popular searches
8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Opwindende samewerking in onderrig- en navorsingsverwante inisiatiewe in Kurrikulumstudie
Tom Smits, 'n buitengewone professor by Departement Kurrikulumstudie het Universiteit Stellenbosch in die week van 13 November 2023 besoek. Tom Smits werk sedert 2019 saam met professor Nhlanhla Mpofu, Voorsitter Departement...
Kans op lewe vir babas met immuniteitsgebrek
Daar word elke jaar 'n klompie babas in Suid-Afrika gebore met genetiese defekte wat verhinder dat hul immuunstelsels ontwikkel. In die heel ergste gevalle laat dit hulle heeltemal weerloos teen infeksie. Danksy die beskerming van die...
Verraad van die belofte: hoe Suid-Afrika gesteel word
Nuwe studie oor Suid-Afrika se groeiende Skudu-regering Die groep was byeengeroep deur Prof Mark Swilling (Skool vir Publieke Leierskap, Universiteit van Stellenbosch) Die volle verslag is beskikbaar op die webwerf van die Public Affairs...
Het ons Grondwet sy vervaldatum bereik?
"Met die navorsing vir ons boek het ons in wese ondersoek wat die Grondwet vir verskillende belanghebbendes in Suid-Afrika beteken. Sodoende het ons op drie stringe betekenis afgekom: een wat verband hou met wat die Grondwet vir Suid...
SA-jeug staar vele uitdagings in die gesig
Vrydag (16 Junie) vier ons Jeugdag. In meningsartikels in die media, fokus die volgende personeel en studente aan die Universiteit Stellenbosch op van die dringende uitdagings wat ons jongmense in die gesig staar en wat gedoen kan word om...
Agter die kap van die misdaadbyl
Hoekom pleeg sommige mense gewelddadige misdade skynbaar net vir die pret? Het hulle besonder ongelukkige kinderjare gehad of is hulle op ’n manier "vooraf geprogrammeer" om wreedheid te geniet? Vir sy PhD-navorsing gebruik Khethelo Xulu sy...
TRU wil nodus vir demokrasienavorsing skep
Grootskaalse korrupsie, wanadministrasie van staatsgeld en onbehoorlike bestuurspraktyke onder leiding van president Jacob Zuma hou die afgelope paar jaar 'n al hoe groter bedreiging in vir die stand van die Suid-Afrikaanse demokrasie. Dít...
Oseane kernbelangrik vir ons voortbestaan
In ʼn meningsartikel wat Dinsdag (6 Junie 2017) op The Conversation-webtuiste verskyn het, skryf prof Sophie von der Heyden van die Departement Plant- en Dierkunde dat ons ons oseane moet beskerm omdat ons kanse op oorlewing sonder hulle...
Universiteit Stellenbosch LaunchLab terug by Innovus
Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as 'n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunk direkteur om hierdie entrepreneuriese inkubasie-spilpunt vanaf 1 Julie 2023 te lei...
US lei vier nuwe ‘Afrika-Europa-klusters van navorsings-uitnemendheid’
Die Universiteit Stellenbosch (US) se reputasie een van die voorste navorsingsintensiewe universiteite in die wêreld het 'n groot hupstoot gekry met die aankondiging dat dit vier van 17 gesamentlike Afrika-Europa-klusters van...