Popular searches
9241 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Studie bevind geurmiddels in voedsel vir Suid-Afrikaanse babas moontlik skadelik
Geurmiddels in baie verpakte kosse vir babas wat in Suid-Afrika verkoop word. Geurmiddels kan babas se eetgewoontes en gesondheid benadeel. Herevaluering van geurmiddels en strenger toepassing van etiketteringsregulasies nodig.
Faculty of Engineering
Stellenbosch Ingenieurswese-span wen Nasionale Universiteitsonderrigtoekenning
Dosente van Stellenbosch Ingenieurswese het die 2025 Nasionale Universiteitsonderrigtoekenning (NUTA) gewen. Die toekenning beklemtoon uitnemendheid deur sterk samewerking tussen departemente.
Universiteit Stellenbosch se Internasionale Ooptoegangweek Virtuele Seminaar.
Stellenbosch University's annual International Open Access Week
Centre for Academic Administration
Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Almanak 2025
Faculty of Medicine and Health Sciences Almanac 2025
Faculty of Engineering
US-ingenieurstudent aangewys as 2025 Google PhD-genoot
Simon Malan, ’n student in Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese van die Universiteit Stellenbosch (US), is as 2025 Google PhD-genoot aangewys. Sy navorsing ondersoek hoe berekeningsmodelle woorde uit ’n taal kan leer bloot deur na...