8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof Tobi Louw ondersoek masjienleer se rol in chemiese, minerale prosessering
Prof Tobi Louw van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “'n Kritiek op die toepassing van...
Toevallige professor beywer hom vir slimmer hulpbrongebruik vir toekomstige geslagte
Prof Neill Goosen van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was “Van Elandshoogte tot...
Robotchirurgie gebruik vir verwydering van lewende skenkernier by Tygerberg-hospitaal
In 'n eerste vir Suid-Afrika het 'n chirurg van die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Welstand 'n skenkernier suksesvol verwyder met behulp van robotchirurgietegnologie by Tygerberg-hospitaal, wat 'n beduidende stap vooruit is om...
Polisiekrisis: Nagraadse Matiesstudente bring nuwe insigte
Polisiëring in Suid-Afrika is in die kollig. In Julie het Nhlanhla Mkhwanazi, die polisiekommissaris in KwaZulu-Natal, vir Senzo Mchunu, die nasionale minister van polisie, daarvan beskuldig dat hy kriminele netwerke beskerm en sensitiewe...
’n Eerste vir Suid-Afrika: Die SU Biblioteek huisves die Figshare Gebruikersgroepkonferensie!
In vandag se digitale era word data dikwels beskryf as die nuwe goud of olie, wat die enorme waarde daarvan vir innovasie, produksie en dienste beklemtoon. Die vermoë om data te versamel, te ontleed, te bewaar en dit te benut vir insig en...
US-studente - Stem teen 29 Augustus vir jou SR-kandidate!
Die stemtydperk om kandidate te kies om op die Studenteraad (SR) te dien, is amper ten einde. Studente het tot 23:59 vandag, Vrydag, 29 Augustus 2025 om hul keuse te maak en te stem vir die studenteleiers wat hulle wil verteenwoordig op die...
Veteraan-ekonoom Besin oor die Evolusie van die Stellenbosch Bestuurskool
Waar die Stellenbosch Bestuurskool nou sy 60ste verjaarsdag vier, is slegs enkele personeellede langer aan hierdie instelling verbonde as die ekonoom en toekomsdenker, prof André Roux. Hy bied ʼn unieke perspektief op die Bestuurskool se...
Kampioene op én van die veld af
Twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het vanjaar merkwaardige sukses behaal. Hulle het in nasionale en internasionale sport uitgeblink en terselfdertyd uitstaande...
Zimbabwiese aktivis Namatai Kwekweza moedig jeug aan om ‘op te daag’
Nadat haar aanhouding op die lughawe in Zimbabwe verlede jaar haar verhoed het om die 12de jaarlikse Frederick Van Zyl Slabbert-gedenklesing te lewer, kon die demokrasie-aktivis Namatai Kwekweza verlede week haar gedagtes oor 30 jaar van...
#GivingMaties-veldtog skop af: 'n Oproep om aksie vir studentesteun
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen opnuut 'n beroep op personeel, studente, alumni, en vriende van die Universiteit om byeen te kom vir die US se jaarlikse #GivingMaties-veldtog wat van 6 Maart tot 16 April 2025 duur. Die doel met die...