8245 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Olifante se reuksin verbaas
Afrika olifante deel 'n sogenaamde “trop-reuk" wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié het meer te doen met die bakterie wat hulle aan mekaar afvee gedurende hul rituele groetsesssies as die feit dat hulle dalk...
Universiteit Stellenbosch se kohort van navorsers met A-gradering groei
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) is tans besig om die uitslae van die laaste rondte NNS-graderings bekend te maak. Hoewel nog nie al die uitslae al vrygestel is nie, wil die Universiteit Stellenbosch (US) so lank erkenning gee aan die...
Herfs-gradeweek weer in persoon by Coetzenburg gehou
Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek 3 132 kwalifikasies in 'n reeks kontakgradeplegtighede toe by die Coetzenburgsentrum. Weens die Covid-19-beperkings op byeenkomste was kontakgradeplegtighede die afgelope tyd beperk tot...
US se top GR-kandidate gesels oor hul sukses
Die Afrikaanse weergawe van hierdie artikel sal binnekort hier gepubliseer word. Foto: Lauren Tsafandakis
Celebrating our cultures under one roof
This year we celebrated our women in the Responsibility Area with an unbelievable event that the Maties Sport Division organised at Ashanti in Paarl on 16 August 2023 with the beautiful theme of South African Culture. I see culture as...
’n Uitmuntende graad-oes vir SciMathUS
Negentien van die gegradueerdes wat die verhoog vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) se April-gradeplegtighede sal oorsteek, word nie net trotse US-alumni nie. Hulle sluit hulle ook aan by die toenemende getal studente wat...
MMed-graad ʼn triomf oor teëspoed vir jong moeder
Toe dr Sade Hendricks (35) haar MMed-graad in Anestesiologie ontvang het, was dit nie net ʼn groot loopbaandoelwit wat sy behaal nie, maar ook ʼn triomf oor ware teëspoed. Slegs weke voordat sy haar finale eksamen geskryf het, het Hendricks...
Prof Martina Meincken en mede-outeurs genomineer vir Uitstaande Artikel Toekenning
Die onlangse publikasie wat die bruikbaarheid karakteriseer om inheemse Suider-Afrikaanse hout as toonhout te gebruik deur Martina Meincken, Gerhard Roux en Thomas Niesler is genomineer as een van die mees uitstaande artikels wat in 2021...
‘GGO’s kan prakties help om armes te bemagtig en te transformeer’ – doktorale studie
Geloofsgebaseerde organisasies (GGO's) kan help om diegene wat ekonomies agtergeblewe is, te bemagtig deur hulle met werksvaardighede toe te rus en weer vir hulle menswaardigheid te gee. Dít is volgens dr Susan Mellows wat Maandag (4 April...
PhD-gegradueerde dra tot ontwikkeling van kleinhoewe-boere by
Dr Obvious Mapiye is oortuig sy ervaring met diere- en gewasboerdery gedurende sy kinderjare op ʼn kleinhoewe het die grondslag vir sy huidige prestasies gelê, wat die voltooiing van sy doktorale studies en die konseptualisering van ʼn...