8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
ANO Navorsing met Impak Fokus: Ontmoet ons Uitgelese Professors
Die Universiteit Stellenbosch het in 2014 `n program begin waar ons top navorsers met die titel van Uitgelese Professor vereer word. Dit is geskep om akademici te erken wat die hoogtepunt van prestasie bereik het in hulle...
Prof Hassan Mahomed bied leierskap vir die Provinsie se COVID-19-stryd
Die COVID-19-pandemie hou ernstige uitdagings in vir openbare gesondheidskenners. Vir buitengewone professor Hassan Mahomed, wie op die voorgrond betrokke is met die koördinering van die respons in die Wes-Kaap, was ʼn besondere veeleisende...
#USVroue: Om die skaal te balanseer oor ongelyke geslagsnorms
Met aansienlike navorsingservaring op die gebied van geestesgesondheid en -ontwikkeling by kinders en adolessente, is prof Sarah Skeen, medeprofessor en mededirekteur van die Instituut vir Lewensloopgesondheidsnavorsing in die Departement...
COVID Diaries is 'n 'argief van vrouestemme' te midde van die pandemie
Twee akademici van die Universiteit Stellenbosch (US) is die stukrag agter 'n nuwe boek wat uit 'n versameling van 35 kreatiewe essays bestaan waarin verskeie Suid-Afrikaanse vroue beskryf hoe die eerste jaar van die COVID-19-pandemie hul...
Klop die hitte: kan die effek van klimaatsverandering op diere akkuraat voorspel word?
Dit is geen maklike taak om te voorspel hoe diere – van insekte tot visse – gaan reageer op klimaatsverandering, en in die besonder op uiterste temperature nie. Die gebrek aan kennis kniehalter ons vermoë om hierdie diere se kwesbaarheid...
Toppresteerders in chemie en polimeerwetenskap
2019 en 2020 se toppresteerders in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap is op Vrydag 13 Augustus 2021 tydens 'n aanlyn prysuitdeling beloon vir hulle harde werk. Michael-Phillip Smith en Emile de Wet het die gesogte Merck-toekenning...
#USVROUE: Bevordering van toegang tot geregtigheid vir vroue, LGBTQ- en geslagsdiverse persone
Vroue, LGBTQ- en geslagsdiverse mense moet baie hindernisse oorkom in hul soeke na geregtigheid vir misdade soos verkragting, aanranding of polisiebrutaliteit. Hulle het al die ondersteuning nodig wat hulle kan kry om toegang tot die howe...
Universiteit Stellenbosch verskerp pogings om las van studenteskuld te verlig
Die Universiteit Stellenbosch (US) verskerp die pogings om te verseker dat geen student vanweë dié se finansiële probleme toegang tot hoër onderwys geweier word nie. Die US werk daarom saam met die aanlyn skarebefondsingsplatform Feenix om...
Jare van opleiding verseker alumna van 'n plek in SA Olimpiese hokkiespan
Tarryn Glasby het in 2013 die jongste persoon geword wat gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig in die o.21 SA nasionale hokkiespan by die Junior Wêreldbeker-toernooi in Indië. Sedertdien was daar vele opwindende ontwikkelings in Glasby...
Tradisie en wetenskap vat hande om eetbare sprinkane te help identifiseer
Die meeste mense sal waarskynlik hulle neuse optrek vir 'n bak sprinkane, maar landelike inwoners in Limpopo smul graag aan hierdie insekte, wat 'n belangrike deel van hulle dieet en kulturele tradisies is. En hulle berei hulle...