8354 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die probleem met toetse waarvoor daar beperkte tyd toegelaat word en wat gesit en skryf moet word: Die assessering van taal
Virtuele Seminaar 2 van 4 oor Leer- en Onderrigverryking: 13 Mei 2021 Onderwerp Die probleem met toetse waarvoor daar beperkte tyd toegelaat word en wat gesit en skryf moet word: Die assessering van taal Aanbieder Prof Christa van der Walt...
'n Dag in die lewe van: Chantel Coetzee
Chantel Coetzee het haar “droomwerk" losgeslaan toe sy haar as leier van inligting-en-kommunikasietegnologie- (IKT-)ontwerppraktyk by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit het. Met meer as 23 jaar se ondervinding op die gebied van...
Akademiese aktivisme kan bydra tot volhoubaarheid van ons demokrasie
Ons hoër-onderwysinstellings kan ʼn belangrike bydrae lewer om die nalatenskap van ongelykheid en ongeregtigheid te help oorkom, skryf prof Nuraan Davids van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in ʼn meningsartikel vir Mail & Guardian (14...
Afrika-media bemagtig deur SGBS se entstof-wetenskapkursus
Joernaliste in Afrika wat verslagdoen oor COVID-19 het ʼn noodsaaklike hupstoot ontvang deur middel van ʼn onlangse opleidingsprogram wat daarop gemik was om hulle beter toe te rus om oor COVID-19-entstowwe verslag te doen. Die aanlyn-kursus...
Voormalige VN-hoë kommissaris lewer lesing oor menseregte by US
Die voormalige hoë kommissaris vir menseregte by die Verenigde Nasies (VN), regter Navi Pillay, is vandeesweek die spreker by die 15de jaarlikse menseregtelesing van die Fakulteit Regsgeleerdheid by die Universiteit Stellenbosch (US). Die...
Derde golf op pad na ons
Terugvoer uit die IKBV Beste kollegas en studenteDit is amptelik – ons is vinnig op pad na 'n derde golf koronavirusinfeksies. Dit is nóú die tyd vir aksie deur dubbeld seker te maak ons kom COVID-19-protokols na.Dít was die streng...
'n Dag in die lewe van: Charl Davids
Charl Davids is adjunkdirekteur by die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO), bestuurder van die SSVO se Eenheid vir Psigoterapeutiese en Ondersteuningsdienste, sowel as koshuishoof van Huis Visser. Die wete dat hy 'n...
‘US se benadering tot taal gee studente beter toekoms,’ skryf dr Leslie van Rooi
Studente aan die Universiteit Stellenbosch het meer keuses, groter toegang en 'n beter toekoms as gevolg van die instelling se benadering tot taal, skryf dr Leslie van Rooi, Senior Direkteur: Sosiale Impak en Transformasie, in ʼn artikel vir...
Medalje vir agronomie-studie oor kalk se gebruik by gars, kanola
'n Voormalige MSc-student in agronomie, Ruan van der Nest, is vanjaar die mede-ontvanger van die gesogte Junior Kaptein Scott-gedenkmedalje. Dit word jaarliks deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns toegeken aan die beste...
Schumann-medaljewenner geloof vir haar veelsydigheid
Die ontvanger van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2020 in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Jamie Stolk, erken dat sy nie mooi geweet het wat aktuariële wetenskap was toe sy by die Universiteit...