8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kom ons doen OPRA vanjaar
Nee, ek het nie haar naam verkeerd gespel nie, want dit is geen verwysing na die bekende geselsprogram-aanbieder nie. Hierdie akroniem staan vir wat ek noem, ons Verantwoordelikheidsentrum se huisreëls vir die jaar wat voorlê. Vir ons OPRA...
Gooi Mielies! Maties Sport is reg vir 2022
Die afgelope twee jaar was nie die beste tyd vir sport nie, maar ons span het gesorg dat die MaroonMachine nie momentum verloor nie. Danksy 'n wonderlike span het ons ons topprioriteite vir die jaar wat voorlê geïdentifiseer, en ek wil dit...
Ek het een woord vir 2022: SUNFin
Toe ek 'n boodskap vir 2022 moes skryf, het een woord by my opgekom: SUNFin. Sedert ons hierdie reis na die “wolk" (cloud) begin het (sonder 'n vuurpyl van SpaceX) het ons nooit gedink dit kan ooit die projek word wat ons op die oomblik mee...
IKT bepaal die pas vir die US se digitaliseringstrategie
Hier by IKT draai die wiele behoorlik. Ons is besig om die grondslag te vestig vir die Universiteit Stellenbosch se nuwe digitale strategie. Ons het vandag twee keuses. Ons kan óf aanhou om dinge te doen soos ons altyd gedoen het, óf ons...
Wat ons doen, maak saak
Ons is alreeds amper drie maande in 2022 en die dae vlieg steeds verby. Ons is so dankbaar dat ons kampusse weer lekker besig is en dat ons mekaar meer gereeld van aangesig tot aangesig kan sien. My hoop vir 2022 is dat ons die lesse sal...
'n Bumperjaar wag
2022 is 'n goeie jaar. Die jaar het blitsvinnig weggespring en vir ons 'n gevoel van normaliteit teruggegee. Ons het minder skermtyd en meer gesigtyd, meer energie en aktiwiteit in ons kantore en wat 'n wonderlike gesig om ons studente en...
Medewerking en medeproduksie van kennis op die sakelys vir die besoek van dr Guido Caniglia
Die Sentrum vir Volhoubaarheidsoorgange (CST) was bevoorreg om as gasheer op te tree vir dr Guido Caniglia, Direkteur van Wetenskap by die Konrad Lorenz Institute for Evolution and Cognition Research (KLI), met sy hoofkantoor in...
Women coaches excel outside of Maties
Maties Basketball Coach Nathaly September retained the Western Cape basketball (BNL) title, alongside current student Dineo Fanampe, as well as alumni Lerato Ngakane and Dr. Corinne Moussi who received the MVP title. "To have a team like...
Celebrating our cultures under one roof
This year we celebrated our women in the Responsibility Area with an unbelievable event that the Maties Sport Division organised at Ashanti in Paarl on 16 August 2023 with the beautiful theme of South African Culture. I see culture as...
SU Campus Security hosting seminar
In August this year, Stellenbosch University Campus Security hosted a Western Cape Campus Protection Society Southern Africa (CAMPROSA) seminar, at Hazendal Estate with delegates attending from the Universities of Cape Town, the Western...