8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US se Innovus speel gasheer vir bekendstelling van die Stellenbosch Netwerk
Die Universiteit van Stellenbosch se Innovus maatskappy was Woensdag, 7 November 2019, die gasheer vir die bekendstelling van die Stellenbosch Netwerk: 'n kruis-sektorale en interdissiplinêre lidmaatskap-platform wat ten doel het om mense...
US se LaunchLab is top universiteitsinkubator in Afrika
Die Universiteit van Stellenbosch se LaunchLab is Woensdag, 6 November, aangewys as die top universiteitsinkubator in Afrika vir 2019/2010. Die toekenning is gemaak deur by UBI Global, die Stockholm-gebaseerde intelligensie maatskappy en...
Vakke by Maties word onder bestes ter wêreld beskou
In die Times Higher Education-wêreldranglys volgens vak vir 2020, wat op 6 November uitgereik is, het die Universiteit Stellenbosch (US) besonder goed gevaar in Opvoedkunde, Bestuur & Ekonomie, en Sosiale Wetenskappe. Die instelling beklee...
Sosiale geregtigheid onder die soeklig by prof Thuli se 1ste spitsberaad
Die eerste Sosiale Geregtigheid Spitsberaad en Internasionale Konferensie aangebied deur prof Thuli Madonsela, bekleër van die leerstoel in sosiale geregtigheid in die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit Stellenbosch (US), het...
Nuwe sentrum plaas kollig op kardio-metaboliese siektes in Afrika
Die onrusbarende ontploffing van kardio-metaboliese siektes in Afrika suid van die Sahara in onlangse jare en die flagrante gebrek aan goeie navorsing oor die onderliggende oorsake van en behandelingsopsies vir hierdie siektes – het die...
Herstelwerk aan Huis ten Bosch begin eersdaags
Die proses om 'n beter Huis ten Bosch vir 2020 te herbou, sal vandeesweek begin. Hierdie vertroue is verlede week deur die Universiteit Stellenbosch (US) se bedryfshoof, prof Stan du Plessis, uitgespreek by die personeelbyeenkoms wat op 27...
Biblioteek se Senior Direkteur is nuwe voorsitter van IFLA FAIFE
Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, is tydens die onlangse IFLA Wêreldbiblioteek- en Inligtingskongres wat in Athene gehou is, aangewys as voorsitter van die IFLA Vryheid van Toegang tot Inligting en...
Matie se bekroonde eetbare strooitjies help die omgewing
Haar passie vir omgewingsvolhoubaarheid het onlangs 'n tweedejaar Chemiese Ingenieurswese-student van die Universiteit Stellenbosch (US) 'n groot kontantprys in die sak gebring. 'n Inskrywing op Facebook oor 'n seeskilpad met 'n...
US wen bierbrou-intervasity
Universiteit van Stellenbosch wen die pryse vir die beste Afrika premium lager en die beste bier op skou by bierbrou-intervarsity Die jaarlikse Anheuser-Busch Inbev (AB-Inbev), formeel die Suid-Afrikaanse Brouerye (SAB), se intervarsity...
Staan saam ten geslagsgebaseerde geweld en geweld teen kinders op 6 September
Die moordsyfer vir vroue (womxn) in Suid-Afrika is vyf keer die wêreld gemiddeld. 41% uit 124,000 verkragtingsake wat aangemeld is in die laaste drie jaar is gepleeg teen kinders. Staan saam met ons by AFRICAN SUN MeDIA en dra swart op...