Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nuwe studie lê verborge gesondheidsrisiko's van binnenshuise kaggels bloot
Dit is baie lekker en gesellig om gedurende die koue wintermaande 'n binnenshuise kaggel aan te steek vir ekstra warmte of om af en toe vleis te braai. Die nadeel is dat jy baie klein vaste of vloeibare stowwe inasem wat skadelik vir jou...
Prof Yin-Zhe Ma help ontrafel geheimenisse van die heelal
Prof Yin-Zhe Ma van die Departement Fisika in die Fakulteit Natuurwetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag 13 Augustus 2024 sy intreerede gelewer. Die titel van sy lesing was "Die ontrafeling van die heelal se geheime"...
Dr Jean Farmer – 'Vroue kan self die weg baan'
Ter viering van Vrouemaand laat die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig val op buitengewone studente en personeel op ons kampus wat hulle vir vroueregte en geslagsgelykheid beywer. Hulle bevorder positiewe verandering deur hulle...
US-prof op pad na Parys as mediese direkteur vir 2024 Paralimpiese Spele
As jy 16 jaar gelede vir hom gesê het hy gaan bekendheid verwerf in die Paralimpiese sfeer, sou professor Wayne Derman gelag het. Trouens, toe hy in 2008 ingelig is dat hy Beijing toe gaan om saam met die Suid-Afrikaanse (SA) Paralimpiese...
Afrikaanse Doktorale Akademie 2024 Winterskool Sluit Af met Klem op PhD-leierskap en Akademiese Uitnemendheid
Die African Doctoral Academy (ADA) 2024 Hibriede Winterskool het op 'n hoogtepunt geëindig, met prof. Sibusiso Moyo, Stellenbosch Universiteit (SU) se Adjunk-visekanselier vir Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studies, as die hoofspreker...
Stellenbosch Universiteit se CECO bekroon vir uitnemendheid in sakegeleenthede op SAACI 2024 se jaarlikse kongres
Die sentrale geleentheids- en konferensiekantoor (CECO) van die Universiteit Stellenbosch (US) is vereer met 'n toekenning vir uitnemendheid in sakegeleenthede van die Southern African Association for the Conference Industry (SAACI) 2024 op...
EBW-personeel word erken vir bydraes tot die verbetering van die samelewing
Afrikaans indhoud te volg.
A-gradering vir prof Herman Wasserman bevestig internasionale standaard van navorsing aan die US
Die voorsitter van die Departement Joernalistiek, prof Herman Wasserman, het hom internasionaal onder die leiers op sy gebied gevestig met die onlangse A-gradering wat hy van die Nasionale Navorsingstigting (NNS) ontvang het. Die NNS...
R28 miljoen Fogarty-toelae versterk bioinformatika-opleiding in Afrika
Professore Marlo Möller en Samantha Sampson van die Universiteit Stellenbosch (US) se Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika het 'n R28 miljoen-toekenning van die Fogarty Internasionale Sentrum van die US National Institutes of Health...
GSL-studente in diens aan plaaslike gemeenskap
Die leerders by die Primêre Skool Nondzame op Pniel baljaar nou op 'n volledig toegeruste speelterrein danksy 'n ruimhartige groep studente wat in die eerste semester deelgeneem het aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Globale...