Gewilde soek terme
8052 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
NNS vereer US ekoloog met hoogste eerbewys
Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) het emeritus-professor Brian van Wilgen vereer met die Lifetime Achievement Award, die hoogste eerbewys wat deur die NNS toegeken word aan 'n verdienstelike Suid-Afrikaner vir 'n uitstaande bydrae tot...
Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede
Geestesgesondheidsorg vir mense met psigososiale gestremdhede was nog altyd ondergeprioritiseer. Daar was wêreldwyd 'n verskuiwing van institusionalisering as die vernaamste reaksie op psigososiale gestremdheid na gemeenskapsgebaseerde...
Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Globale Chirurgie (SGC) het ʼn projek onderneem om gesondheidsonderrig in landelike gebiede in Suid-Afrika te verbeter. Die SGC het ʼn vennootskap aangegaan met die nie-regeringsorganisasie...
Sosiale Impak Simposium 2022 - Universiteite gaan oor méér as net onderrig en leer
Nes ander universiteite wêreldwyd, streef die Universiteit Stellenbosch (US) daarna om sosiale impak deel van sy onderrig- en leeraktiwiteite te maak. Vir dié doel het die US onlangs sy sosiale-impakwerk opnuut in oënskou geneem by sy...
Nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur vir die WAT
Dr Phillip Louw is met ingang 1 Januarie 2023 aangestel as die nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).Die WAT is die grootste verklarende Afrikaanse woordeboek. As 'n omvattende...
Aktiviste, studente en personeel bespreek uitdagings vir LGBTQIA+ gemeenskap
Aktiviste, studente en personeel het onlangs 'n hibriede paneelbespreking bygewoon wat fokus op die tema, Konfronteer die versperrings tot insluiting vir die LGBTQIA+ gemeenskap, wat aangebied is by die Universiteit Stellenbosch se...
Studievaardigheid-sessies ter onder-steuning van studente
Opvoedkundige sielkundige Liezl Klopper van die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) het onlangs vier ondersteuningsessies by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied om studente met die reeks...
Universiteit Stellenbosch verleng sluitingsdatum vir befondsingsaansoeke tot 30 November 2022
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het die sluitingsdatum vir 2023 Universiteit Stellenbosch-befondsingsaansoeke tot 30 November 2022 verleng sodat meer studente die geleentheid het om...
Basiese toelaes vir SA: meer geld vir armes maar teen 'n hoë koste
Die artikel “ A basic income grant for South Africa: more money in poor people's pockets, but at a heavy cost" is op 4 Oktober 2022 in The Conversation gepubliseer. Dit is deur Hylton Hollander, Daan Steenkamp en Roy Havemann van die...
Gesondheidsorg in Suid-Afrika sal baat vind by tegnologie
Suid-Afrika was stadig om van tegnologie gebruik te maak om met mediese sorg te help – tot nadeel van die pasiënt. Dit is volgens dr Nadiya Ahmed, ʼn algemene chirurg en intensiewe sorg-spesialis aan die Tygerberg-hospitaal (TBH) en die...