Gewilde soek terme
8095 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
FGGW-psigiater erken vir baanbrekersnavorsing oor skisofrenie
In wat hy beskryf as “ootmoedige erkenning" van sy navorsing oor geestesgesondheid, het dr Lebogang Phahladira, ʼn spesialis-psigiater en senior-dosent aan die Departement Psigiatrie van die Universiteit Stellenbosch, die Globale...
Waardevolle insig in doktorale studieleiding deur Australiese navorser gedeel
Ervare opvoeder en navorser Prof Elke Stracke van die Universiteit van Canberra in Australië het in April twee navorsingseminare by Fakulteit Opvoedkunde aangebied. "Terugvoer is die kern van enige leerervaring, en die gee en ontvang van...
Voortslepende ongelykhede bedreig globale MIV/vigs-vooruitgang
Die oog van die Covid-19-storm het net twee jaar geduur. Tog was talle mense lank voor dit op verskillende maniere pandemie-voos: hulle het skuiwergate in sosiale beperkings gekry, nie maskers gedra nie of nuwe syfers het hulle bloot nie...
ʼn Dag in die lewe: Katlego Letlonkane
As ʼn arbeidsregspraktisyn, maatskaplike wetenskaplike en voormalige konsultant in die transformasie van menslike hulpbronne (MH), het Katlego Letlonkane talle organisasies gehelp om verandering teweeg te bring, veral mens- en...
Afrika betaal vir globale laksheid oor klimaatsverandering
Afrika moet ophou om die prys te betaal vir die res van die wêreld se onwilligheid om vinnig genoeg op te tree in reaksie op die onweerlegbare gevolgtrekkings dat klimaatsverandering eg is en dat die impak van globale verhitting...
ʼn Dag in die lewe: René Robbertze
Ons het Werkersdag met ʼn reeks artikels in Mei gevier om die personeel se waardevolle bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US) te eer. Presisie is ʼn sleutelkomponent van die werkdag van René Robbertze, ʼn statistiekghoeroe wat baie van...
Da Vinci-robot plaas Tygerberg aan voorpunt van chirurgie-opleiding
Die toekoms van gevorderde chirurgiese operasies lê ongetwyfeld in tegnologie en toenemend in die gebruik van robotika vir ingewikkelde chirurgiese prosedures. Dit was dus ʼn groot oomblik vir die Fakulteit Geneeskunde en...
ʼn Dag in die lewe: Justin Alberts
Ons het Mei met die viering van Werkersdag ingelui en ons dra hierdie reeks artikels op aan ons personeel en hul belangrike bydrae tot die Universiteit Stellenbosch (US). Justin Alberts speel ʼn kardinale rol by die US se Afdeling...
Passie vir transformasie inspireer Prof Fataar se leierskap
Die eerste ding wat 'n mens van prof Aslam Fataar tref wanneer jy by sy kantoor instap, is sy energie. Hy praat vinnig en vurig en verander seepglad van Afrikaans na Engels. Hy is duidelik 'n man met 'n missie terwyl hy passievol oor sy...
Beter ondersteuning vir swanger vroue nodig om FASA te voorkom
Fetale alkohol-spektrumafwykings (FASA) – 'n groep toestande wat deur fisieke, verstandelike en gedragsafwysings geklassifiseer word en wat as gevolg van prenatale alkoholblootstelling voorkom – plaas geweldige druk op ons maatskaplike...