Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Dag in die lewe van Drikus Hancke
As Direkteur van Maties Rugby gebruik Drikus Hancke sy intense passie vir die spel én Maties om die Maties Rugby-program te verbeter. Sy strategiese leierskap bevorder nie net ons spanne se prestasie op die veld nie, maar versterk ook die...
Maties Sport
Toernooi beklemtoon talent van WP- en Maties-hokkie
Die onlangse o.21-nasionale toernooi het nie net die hokkie-talent binne die Westelike Provinsie (WP) ten toon gestel nie, maar ook die groot invloed van die Universiteit Stellenbosch se hokkieprogram beklemtoon. Maties se mansafrigter...
Maties Sport
Stellenbosch-sokkerklub deel van die 2024 Sasol-vroueliga
Die Stellenbosch-sokkerklub kondig met trots aan dat dié klub aan die 2024 Sasol-vroueliga gaan deelneem. Die Stellenbosch-sokkerklub het die vroue-span van die Universiteit Stellenbosch as franchise bekom. As deel van die ooreenkoms het...
Maties Sport
FNB Maties-rugbyvroue gereed om Varsitybeker te verdedig
FNB Maties-rugbyvroue wil hul oorheersing in universiteits-vrouerugby bevestig. Die verdedigings van hul FNB Varsitybeker is môre teen FNB UFH in Pretoria, waar die eindstryd plaasvind. Maties se hoofafrigter, Johann Zeier, glo sy span –...
Maties Sport
Ons is opgewonde om ons 2023-jaarverslag te deel
Dié verslag sluit ons prestasies, areas vir verbetering, en mylpale in die bevordering van sportuitnemendheid, studente ontwikkeling en die versterking van ons kampusgemeenskap deur ’n diverse sportmodel in. Ons het merkwaardige vertonings...
Maties Sport
Maties wil VB-geskiedenis herskryf
Kabamba Floors en sy FNB Maties-rugbyspan is twee seges weg om hul name in die geskiedenisboeke van die FNB Varsitybeker-toernooi te verewig as die eerste span wat die gesogte trofee ses keer kon wen. In die eerste van die twee...
Maties Sport
Leila stel standaard vir student-atleet wees
Leila Broomhall, ’n opkomende ster in die wêreld van waterpolo en boorling van Noordhoek, het onlangs haar BSc-graad aan die Stellenbosch Universiteit verwerf. Haar akademiese reis het by Bay Primary begin, gevolg deur Reddam House in...
Maties Sport
Blitsige Ekeji terug met mening
Die belowende FNB Maties-vleuel Paschal Ekeji het ’n suksesvolle terugkeer na rugbyveld gemaak nadat hy weens ’n besering lank aan die verkeerde kant van die kalklyne was. Die 21-jarige spoedvraat het tydens die 2022-seisoen in twee...
Maties Sport
Vernon soek Varsitybeker
Hy hoop om in die voetspore van die legendariese Springbok Tendai ‘Beast’ Mtawarira te volg. Beast is die inspirasie agter Vernon Matongo (22) se besluit om sy eie stempel op rugby af te druk. Dié Maties Rugby-loskopstut, is afkomstig van...
Maties Sport
Maties reg vir tweede Varsitybeker-toernooi vir vroue
Met die FNB Varsitybeker- en FNB Varsityskild-toernooie wat gereedmaak vir die uitspeelrondes, is ondersteuners angstig vir die begin van die Varsitybeker-toernooi vir vroue. Die toernooi, wat op Vrydag 22 Maart begin, beloof om selfs meer...