Skip to main content

 

Praktiese Teologie & Missiologie (PTM)
Theology Fakulteite My.Sun A - Z Datums Loopbane @ US Kontak Ons Welkom by Universiteit Stellenbosch English Twitter Facebook YouTube Search
All Site Content Page ContentIn PTM probeer ons verstaan hoe die Woord en aksies van God vorm kry in die woorde en dade van die mens op aarde. Ons probeer verstaan wat dit beteken om deur God gestuur te word na die wêreld waar ons leef en werk. Hoe oorsteek ons die grense van kultuur, ras, klas, geslag, plek en ouderdom om diegene in nood te bereik? Teologie is woorde en getuienisse oor God. Wanneer ons God hoor en sien, begelei God ons na die nood van ons naaste. Wat is hierdie nood? Wat veroorsaak hierdie nood? Hoe spreek ons dit aan? Hoe rus ons leiers, lidmate en gemeentes toe om betrokke te raak by God se sending na die wêreld?

Praktiese Teologie werk in die lig van hierdie vrae met kwessies rondom kerklike bediening, die lewe in geloofsgemeenskappe in verskillende kontekste en transformerende aksies in die samelewing (ontwikkeling).
Die homiletiese proses van die kerkdiens ingebed in liturgiese rituele vorm die ontmoetingspunt tussen God en die mensdom. Ons fokus op spirituele ontwikkeling, pastorale sorg, diakonale uitreik, missionale betrokkenheid, inkulturasie en kontemporêre jeugkwessies.​

Epartementele Voorsitter: Praktiese Teologie & Missiologie - GemeenskapsontwikkelingProf.NadineBowers-Du Toit[email protected]
Praktiese Teologie - HomiletiekProfCasWepener[email protected]http://www.sun.ac.za/english/…, Lys van publikasies
MissiologieProf.SimonXolile[email protected]
Praktiese Teologie - PastoraatProf.ChristoThesnaar[email protected]http://www.sun.ac.za/english/…, Academic CV
Praktiese Teologie - JeugwerkProf.AnitaCloete[email protected]http://www.sun.ac.za/english/…, Akademiese CV
Praktiese Teologie - JeugwerkProf.ShantelleWeber[email protected]http://www.sun.ac.za/english/…, Akademiese CV
Praktiese Teologie - PastoraatDs.Nobuntu Penxa-Matholeni[email protected]
Dosent Praktiese TeologieDr.DawidMouton[email protected]
MissiologieProfPeter White[email protected]http://sun.academia.edu/Peter…, Akademiese CV
AdministrasieMe.BonitaRobyn[email protected]+2721 808 3577
LEER & ONDERRIG STRATEGIE & INTERNASIONALISASIE NAVORSING & INNOVASIE SOSIALE IMPAK BEDRYF & FINANSIES BIBLIOTEEK A-Z SPORT NUUS & GEBEURE Stellenbosch University

Alle voorwaardes voorbehou © 2025 Universiteit Stellenbosch
Privaat Sak X1,
Matieland, 7602,
Stellenbosch, Suid Afrika
Tel.: +27 21 808 9111