Skip to main content

Centres & Units


Beyers Naudé Sentrum Student Block 11

​​​​​Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie is ʼn Fakulteitsentrum vir navorsing en gemeenskapsinteraksie oor die tema geloof en publieke lewe. Die Sentrum reflekteer oor die rol van teologie in die publieke en omgewings van akademiese lewe, kerke en die wyer gemeenskap.

  BNS Webblad › Beyers Naudé Argief Student Block 12

Argiveer en interpreteer die nalatenskap van Beyers Naudé, die Christelike Instituut asook ander individue wat teen apartheid gekant was.​​

  Lees meer › Ekklesia Student Block 13

Ekklesia is 'n ekumeniese sentrum, verbonde aan die Fakulteit Teologie, wat fokus op leierskapsontwikkeling en dienslewering aan die kerke. Ekklesia beteken "kerk" of "gemeente" en bestaan uit ʼn netwerk van 16 denominasies.

  Lees meer ›
NetACTStudent Block 17

NetACT (Network for African Congregational Theology)  is ʼn netwerk van teologiese opleidingsinstansies in Sub-Sahara Afrika wat netwerk en bronne deel met die doel om leiers vir gestuurde gemeentes toe te rus en voor te berei.​
 

  NetACT Webblad › EGON Student Block 15

​EGON is ‘n selfstandige eenheid (met akademiese status) in die dissiplinegroep Praktiese Teologie en Missiologie met die doel om gemeenskappe te bemagtig vir volhoubare ontwikkeling deur navorsing, teorie-ontwikkeling en konsultasie. ​​

  EGON Webblad ›   Student Block 16