8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US bevestig plek op wêreldwye universiteitsranglys
Die Universiteit Stellenbosch (US) se aansien as een van die land en die wêreld se voorste navorsingsintensiewe akademiese instellings is weer eens bevestig deur die 2020 Academic Ranking of World Universities (ARWU), ook bekend as die...
Humanitêre hulp bring verligting gedurende pandemie
Woensdag (19 Augustus) is Wêreldhumanitêre dag. In meningsartikels vir onderskeidelik Daily Maveric k en News24, skryf Anika Berning (Departement Ondernemingsbestuur) en dr Callixte Kavuro (Departement Publiekreg) oor die verligting wat...
#WomenofSU: Om gemeenskappe deur navorsing en geloof te bemagtig
Een van prof Nadine Bowers-du Toit se grootste doelwitte was nog altyd om 'n konstruktiewe rol in die transformasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en die breër samelewing te speel. Afgesien daarvan dat sy 'n medeprofessor in...
Die Universiteit Stellenbosch bring hulde tydens Mandela maand 2023
Vanjaar was 25 Julie die amptelike dag waarop die Universiteit Stellenbosch (US) Mandela-dag herdenk het. Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, die Afdeling Menslike Hulpbronne (Werknemerswelstand), die US Taalsentrum, die...
#Researchforimpact: Die vorming van die 'laaste'
Wanneer Elizabeth Gunter met een van haar houtskoolstoftekeninge begin, verbeel sy haar hoe sy - met houtskoolgesmeerde vingers - haar onderwerpe se liggame raak. Net so, as sy haar marmeragtige beeldhouwerk van renosters, olifante of...
US en TU Dresden bou internasionale virtuele sentrum
Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Technische Universität Dresden (TU Dresden), Duitsland, werk saam aan die vestiging van 'n internasionale virtuele sentrum wat akademici en navorsers sal ondersteun en geleenthede bied om...
Jeug hét wat dit verg om Afrikadroom weer te laat vlam vat
“Mense sê dikwels die Afrikadroom is 'n vuur wat aan die uitbrand is en vars hout nodig het. Watter stomp(e) het ons in ons hande om dit weer te laat vlam vat?" So het prof Thuli Madonsela, voormalige Suid-Afrikaanse openbare beskermer en...
Personeelmobiliteit te midde van die “nuwe normaal”
Nie 'n enkele faset van die hoër onderwys het die impak van die wêreldwye COVID-19-pandemie en die gevolglike landwye inperking en internasionale reisverbod vrygespring nie. Soos die meeste ander instellings ter wêreld, het die...
Transformerende Studente-Ervarings
Die afgelope paar maande sedert ons vorige nuusbrief het die wêreld stadigaan gewoond geraak aan die “nuwe normaal" wat deur die wêreldwye COVID-19-pandemie meegebring is. Die Universiteit Stellenbosch (US) het fluks gevorder met sy...
Bou die legkaart van ons nuwe internasionaliseringsrealiteit
Internasionale mobiliteit, synde een van die hoekstene vir die internasionalisering van die hoër onderwys, beleef 'n uitdagende tyd. Die doelpale vir beplande studente-uitruilbesoeke en Study Abroad-programme hou aan skuif, en wat eers 'n...