8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Vroue baat nie by boerderysubsidies in Malawi nie, maar daar is hoop
Die artikel, Malawi's farm subsidies aren't helping women: but there are solutions, deur Dieter von Fintel, Anja Smith, Francesca Marchetta en Martin Limbikani Mwale is op 27 April 2021 deur The Conversation gepubliseer. Om die...
Tygerberg-kampus stel nuwe buitelug-gimnasium bekend
Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het op die Tygerberg-kampus 'n splinternuwe buitelug-gimnasium geopen vir gebruik deur die studente en die personeel. Die inisiatief, wat gelei is deur...
Inentings: Wat jy moet weet om jouself en ander te beskerm
Africa Immunization Week – celebrated every year in the last week of April as part of World Immunization Week – aims to promote the use of vaccines to protect people of all ages against disease. Immunization saves millions of lives every...
Die Tafelgbergbrand: wat ons kan leer van die hoof aandrywers van veldbrande
Die brande wat op 18 April 2021 teen die hange van Tafelberg in Suid-Afrika ontstaan het, het verskeie geboue op die kampus van die Universiteit Kaapstad vernietig. Dit sluit die Jagger-biblioteek, asook die restaurant by die Rhodes...
HERBEDINK INTERNASIONALISERING AS AANGEVULDE OMVATTENDE INTERNASIONALISERING
COVID-19 het in 2020 die internasionaliseringslegkaart wat alle universiteite aan die bou was, ontwrig. Baie internasionaliseringspraktisyns was aanvanklik verlore toe fisiese mobiliteit tot stilstand gebring is. Nietemin het ons kort voor...
Minister Nzimande verwelkom bekendstelling van Skool vir Klimaatstudie by US
Die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Innovasie, dr Blade Nzimande, het die bekendstelling van die Skool vir Klimaatstudie by die Universiteit Stellenbosch verwelkom. Die Universiteit het vroeër vandeesmaand aangekondig dat hy op...
Skoolleierskap en die Skep van Produktiewe Leerruimtes in Skole Boekbekendstelling
Hierdie boek dien as 'n hulpbron of roetekaart vir enige student, opvoeder, onderwysdistrikspersoneel of enige ander persoon wat by die onderrig en opvoeding van mense betrokke is en na verbeterde leeruitkomste streef. Leer- en...
US beloof om UK te ondersteun
Die verskillende afdelings van die Universiteit Stellenbosch (US) is oorgehaal om hulle kollegas by die Universiteit van Kaapstad (UK) te ondersteun nadat die onlangse verwoestende Tafelbergbrand verskeie UK-geboue beskadig het. Die...
TUD COIIIL-vennote neem projekvordering in oënskou
Die halfwegkonferensie van die projek TUD COIIIL (“TU Dresden Collaborative Online International, Interdisciplinary and Intercultural Learning") het van 23 tot 25 Maart 2021 plaasgevind. Hoewel die projekvennote – TU Dresden, die...
Periperi U bied kursus én praatjies oor ramprisikovermindering aan
Die Periperi U-konsortium het 2021 op 'n drafstap begin met 'n maand lange aanlyn kursus, en die bekendstelling van 'n nuwe gespreksreeks daarby. Die Periperi U-netwerk, waarvoor die Universiteit Stellenbosch (US) die sekretariaat in...