8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Schumann-medaljewenner geloof vir haar veelsydigheid
Die ontvanger van die CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2020 in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe, Jamie Stolk, erken dat sy nie mooi geweet het wat aktuariële wetenskap was toe sy by die Universiteit...
Kreatiewe gebruik van ruimtes in skole kan prestasie aanhelp
Transformerende leierskap en die kreatiewe gebruik van ruimtes in skole kan help om leerders se prestasies te verbeter, hul emosionele welwees te bevorder, en hulle tot in matriek in die skool te hou. Dít is een van die kernboodskappe van ʼn...
'n Dag in die lewe van: Benita van Zyl
Verandering is onlosmaaklik deel van Benita van Zyl se werk by die Universiteit Stellenbosch (US) en dít is juis waarom sy nooit verveeld raak nie. Van Zyl werk by die Sentrum vir Studentegemeenskappe as ResEd-bestuurder, ResEd...
‘Reuse-avontuur’ wag op Matie op pad na Oxford met Rhodes-beurs in 2024
Tessa Malan, 'n student aan die Universiteit Stellenbosch (US), het 'n gesogte Rhodes-beurs ontvang om volgende jaar by die Universiteit van Oxford te studeer. Dié voormalige Rhenish-leerder, wat tans met haar honneursgraad in...
Amazon-navorsingstoekenning aan ’n US student in rekenaarwetenskap
Mnr David Baker Effendi, 'n MSc-student in Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch, het 'n Amazon-navorsingstoekenning ontvang op grond van sy innoverende navorsing op die gebied van program-analise, wat toegepas kan word in die...
US-navorser bekyk voedingspraktyke onder babas
Dr Moleen Dzikiti (Zunza) van die Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek het onlangs 'n toekenning ter waarde van meer as R2.6m ontvang vir 'n studie oor voedingspraktyke onder babas van vrouens wat met MIV saamleef. Die toekenning is van...
Skool vir Rekeningkunde eerstejaars verower eerste prys in Deloitte-kompetisie
Van links na regs: Matthew Privett, Sansar Maharaj, Anthony Oosthuizen Keegan Kisten Nicola Vermeulen Photo credit: Lelethu Roto Met indrukwekkende innovasie en kundigheid het 'n span van vyf eerstejaar-BRek-studente van die Universiteit...
Regter Navi Pillay bied 15de Jaarlikse Menseregtelesing aan
Prof Sandra Liebenberg, H.F. Oppenheimer Leerstoel in Menseregte en Prof Nicola Smit, Dekaan, nooi u hiermee vriendelik uit na die 15de Jaarlikse Menseregtelesing om die Eeufees van die Fakulteit Regsgeleerdheid, Stellenbosch Universiteit...
PowerPoint: ’n Selfhelp Handleiding. Verbeter jou vaardighede teen jou eie tempo.
Verbeter jou PowerPoint vaardighede deur hierdie self-gedrewe en self-begeleide SUNLearn kursus te voltooi wat wenke vir alle vlakke verskaf – van beginners tot meer gevorderde gebruikers. Hierdie kursus begin met 'n oorsig van PowerPoint...
Totsiens, Pieter Muysken – en dankie
Soos baie taalwetenskapdepartemente oor die wêreld heen het ons Pieter Muysken se werk gelees en aan ons studente voorgeskryf – en maak ons steeds so. Ons het egter ook tot ons vreugde vir Pieter persoonlik leer ken, eers in 2004 as PhD...