8355 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Fakulteit Opvoedkunde neem afskeid van Prof Malan
Op 28 Julie het die Fakulteit Opvoedkunde afskeid geneem van Prof Johan Malan, wat vir 15 maande as dekaan waargeneem het. In die 15 maande het hy die fakulteit deur ʼn herstruktureringsproses, wat die positiewe vooruitgang van die...
Talentontwikkelingsprogram in volle swang
Die winterweergawe van die Talentontwikkelingsprogram is van 24 tot 28 Junie 2018 by al nege provinsiale sentrums aangebied. Die Talent Ontwikkelingsprogram (TDP) is 'n gesamentlike projek tussen die Departement van Wetenskap en Tegnologie...
MSc in Biostatistiek in volle swang
Die MSc-graad in Biostatistiek wat onlangs deur die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe se Afdeling Epidemiologie en Biostatistiek bekend gestel is, het reeds tien ingeskrewe studente. Hulle is betrokke by projekte wat 'n wye...
US help bou aan jong entrepreneurs
Jong entrepreneurs van die Stellenbosch-omgewing het weer eens die geleentheid gekry om hul ondernemers- en sakevaardighede te slyp by die tweede Jongentrepreneurskapprojek (YEP) wat verlede week by die Universiteit Stellenbosch (US) gehou...
US speel gasheer vir eerste SA-werksessie oor Google Earth Engine
Suid-Afrika se heel eerste werksessie ooit oor Google Earth Engine is onlangs deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Geografie en Omgewingstudies gehou. Die twee-dag kursus, aangebied deur dr David Gibson van Google en dr...
Chemiese Patologie wil internasionale voetspoor uitbrei
Senior chemiese patoloog, prof Annie Zemlin, het haar hele loopbaan lank altyd ʼn passie gehad vir kapasiteitsbou, transformasie en samewerking aan die Universiteit Stellenbosch (US), in Suid-Afrika, op die Afrika-kontinent en elders. Sedert...
SA-ondersoek na korrupsie kan uitsien na 'n hoofgetuie
Die volgende artikel, African probe into corruption awaits a star witness – Jacob Zuma, is deur prof Mark Swilling, uitgelese professor in volhoubare ontwikkeling, Skool vir Publieke Leierskap aan die Universiteit Stellenbosch, geskryf en...
Indië ’n goeie leergeleentheid vir Stewart en Freddy
Maties Hokkie se manskaptein Alex Stewart en afrigter Ashlin Freddy het Suid-Afrika verteenwoordig as lede van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat onlangs in die finaal van die Wêreldhokkiereeks in Indië gespeel het. “Dit was 'n...
Raak hierdie Mandela-maand betrokke
Die Afdeling Sosiale Impak, die Transformasiekantoor, Menslike Hulpbronne: Personeelgesondheid en ‑welwees, die Taalsentrum, die onderskeie studentegemeenskappe en die Studenteraad nooi die studente- en personeelgemeenskap van die...
AFRICAN SUN MeDIA Mandeladag Boekdonasieveldtog
AFRICAN SUN MeDIA reël 'n boekdonasieveldtog in aanloop tot Mandeladag – die veldtog sal tot 12 Augustus 2019 van stapel gestuur word. Swart houers is by AFRICAN SUN MeDIA se kantore in Admin A geplaas waar ou en nuwe boeke (vir lesers 7...