Popular searches
8362 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Departement Ondernemingsbestuur seminaar
SEMINAAR Niel Steinmann (People's Dynamic Development) The art of leadership Datum: 14 Oktober 2016 Tyd: 13:00 – 14:00 Lokaal: 205 A Schumann Kontakpersoon: Nadia Mans-Kemp ([email protected])
Stellenbosch University
Matie-koor dring deur tot semi-finaal van Varsity Sing
Die Matie-koor verskyn Donderdag 29 September en Donderdag 6 Oktober op Kanaal 144 (KykNet), 20:30, in die semi-finaal van die Varsity Sing-kompetisie. Na die episode op 6 Oktober kan gehore stem vir hul gunsteling koor. Die enigste manier...
Stellenbosch University
Ontmoet Carolina Nicolaou: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Carolina Nicolaou. Carolina Nicolaou staan nie terug vir ’n uitdaging nie...
Stellenbosch University
Ontmoet Glen Rwodzi: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Glen Rwodzi. Glen Rwodzi het “wonderbaarlik" ’n mantelvliesbreuk oorleef...
Stellenbosch University
Ontmoet Cecile de Wet: #MyTygerMaties60
As deel van ons 60ste vieringe, stel die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe 60 toekomstige gesondheidsorgwerkers bekend wat tans eerstejaars is. Ontmoet Cecile de Wet. Eerstejaar B Arbeidsterapie-student Cecile de Wet wil hoop...
Stellenbosch University
Maties oorheers eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging
Fietsryers van die Universiteit Stellenbosch het albei dae van die eerste Varsity Sports-bergfietsuitdaging wat die afgelope naweek in die Kaapse Wynlande aangebied is, oorheers. Maties het hard gewerk op dag een en moes Sondag net hul...
Stellenbosch University
Wiskunde-studente van Maties vaar goed by internasionale kompetisie
Wiskunde-studente van die US het goed gevaar by die onlangse Internasionale Wiskunde-kompetisie wat in Bulgarye gehou is, met honneursstudent Dylan Nelson wat ’n plek in die tweede prys-kategorie behaal het. Die ander drie studente, Elrich...
Stellenbosch University
Maties Judo wen USSA-titel
Maties Judo is die mees onlangse span van die Universiteit Stellenbosch om 'n Universiteitesport Suid-Afrika (USSA)-titel te wen nadat hulle koning gekraai het by die USSA-kompetisie wat die afgelope naweek by Van der Stel-sportklub...
Stellenbosch University
Nuwe begin vir NGIK
Die Nagraadse en Internasionale Kantoor (NGIK) ondergaan vanaf 1 Oktober 'n gedaanteverwisseling en word herorganiseer in twee kantore, Universiteit Stellenbosch Internasionaal (USI) en 'n Nagraadse Kantoor wat deel vorm van die Afdeling...
Stellenbosch University
Chemie-studente presteer by APA internasionale konferensie
Drie chemie-studente van die Universiteit Stellenbosch het goed gevaar tydens die Asiese Vereniging vir Polimere ( Asian Polymer Association) se jaarlikse konferensie wat van 5 tot 7 September in Mauritius gehou is. Inge Weideman, 'n MSc...