Popular searches
8427 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Maties Rugbykaptein se stil leierskap spruit uit persoonlike gevegte van die veld af
Met sy nederige en saggeaarde manier mag Matt Gray met die eerste oogopslag na 'n onwaarskynlike aanvoerder vir die Maties Rugbyspan lyk wat aan vanjaar se FNB Varsitybeker, wat tans aan die gang is, deelneem. Hy is een van slegs een van 'n...
Stellenbosch University
City of Cape Town awards Tygerberg and Bellville campuses for efficient water management
The City of Cape Town recently awarded a 5-star and 3-star rating to the Tygerberg and Bellville campuses for effective water management to ensure compliance with the Institution's water licensing conditions. Implementing water...
Stellenbosch University
Uitnodiging om saam te werk: Beleidsinnovasielab by die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
Die Suid-Afrikaanse Beleidsinnovasielaboratorium is onlangs by die Universiteit Stellenbosch (US) se Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in die lewe geroep danksy 'n vennootskap met die Presidensie, die Duitse regering en die Bill &...
Stellenbosch University
Stellenbosse laserfisici ontwikkel protokol vir produksie van hoëtegnologie radiofarmaseutiese middels
Die Universiteit Stellenbosch (US) en hoëtegnologie maatskappy Enlightened Isotopes, 'n filiaal van ASP Isotopes, het 'n navorsingsvennootskap ter waarde van R8,5 miljoen aangegaan om 'n protokol te ontwikkel vir die skeiding van die...
Stellenbosch University
FGGW-wetenskaplikes skitter by SAMNR se 10de Wetenskaplike Meriete-toekennings
Lees die volledige artikel in Engels.
Stellenbosch University
Ondersteun Wêreldwye Herwinningsdag: bring jou e-afval na die Rooiplein Maandag 18 Maart
Het jy enige ou batterye, stukkende laaikabels of stukkende elektriese toebehore wat rondlê? Bring dit Maandag 18 Maart, 10:00 – 15:00, na die Rooiplein vir gesertifiseerde herwinning. Om groter bewustheid te skep vir Wêreldwye...
Stellenbosch University
Wêreldnierdag: Die verband tussen sout, hipertensie en chroniese niersiekte
Wêreldnierdag word jaarliks op die tweede Donderdag in Maart (op 14 Maart in 2024) gevier. In ʼn meningsartikel vir die Daily Maverick skryf prof Yazied Chothia van die Eenheid vir Nefrologie dat ʼn oormatige soutinname en onbeheerde...