Popular searches
8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Mikrobioloog as lid van Ministeriële Advieskomitee aangestel
Prof Andrew Whitelaw is onlangs aangestel as lid van die Ministeriële Advieskomitee (MAK) insake Antimikrobiese Weerstand, wat ʼn raadgewende rol sal speel oor die implementering en monitering van strategieë soos uiteengesit in die...
Sewekampatleet wil ander inspireer om ook groot te droom
Vir Nienka du Toit (19), die SA Junior sewekampkampioen en eerstejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch, is dit nie ongewoon om drie uur per dag op die atletiekbaan en in die gimnasium deur te bring nie. Sy het as graad 9-leerder...
FGGW navorser ook rats op die netbalbaan
Dr Léanie Kleynhans-Cornelissen (31) weet hoe om elke minuut van haar dag optimaal te benut. Bedags is sy 'n navorser in die immunologie-navorsingseenheid in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika by die Fakulteit Geneeskunde en...
Maties Parasport-atleet presteer in Praag
Lede van die Maties Parasport-klub was die afgelope week by verskeie plaaslike en internasionale kompetisies betrokke. Brandon Beack, wat slegs 18 maande gelede by sport vir persone met gestremdhede betrokke geraak het, het as individu by...
Twee Maties verteenwoordig SA by Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi
Twee Matie-netbalspelers het die naweek na Miami, VSA, vertrek om as deel van die Suid-Afrikaanse Universiteitespan aan die Wêrelduniversiteite-netbaltoernooi deel te neem. Suid-Afrika speel Woensdag, 13 Julie, in hul eerste wedstryd teen...
Rehabilitasie van bestuursgedrag ondersoek
Die konsep van rehabilitasie in bestuursgedrag en die meegaande uitdagings is onder die soeklig geplaas tydens die eerste Suid-Afrikaanse Bestuur-colloquium, wat vroeër vanjaar deur die Universiteit Stellenbosch (US) se USeBenzA...
Personeel vereer vir hul bydrae tot 60 jaar se sukses
In die gees van "Gee is omgee" het personeel van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) onlangs by die jaarlikse personeelfunksie ruimhartig nie-bederfbare kositems en toiletware aan behoeftige studente geskenk. Ongeveer...
USB-student top in nasionale FPI-eksamen
Monique Malan, wat verlede jaar haar Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool (USB) voltooi het, is as die topstudent vir 2016 in die nasionale raadeksamens van die FINANCIAL PLANNING...
Maties tevrede met USSA-prestasies
Die meeste van die Universiteit Stellenbosch se sportspanne het daarin geslaag om in die topdrie te eindig in die onderskeie USSA-kompetisies wat verlede week plaasgevind het, met die Steinhoff Maties Hokkie-mansspan, Maties Fietsry en...
Toptoekennings vir aardwetenskapstudente
Twee nagraadse studente van die Universiteit Stellenbosch se Departement Aardwetenskappe het twee van die top-toekennings van die Geologie Vereniging van Suid-Afrika ontvang. Jean Loock se honneurstesis is as die beste tesis in...