Popular searches
8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Militêre Akademie verwelkom nuwe studente
"Skenk 100% aandag aan jul studies van die eerste dag. Gryp dié geleentheid met beide hande aan en moenie daarvan afstand doen nie. Dit is jou sleutel tot die lewe. Nie net kan dit jou keuses verbreed nie, maar stel jou ook in staat om ʼn...
Nuwe toetse kan oorbehandeling van malaria met 95% verminder
Dr Eleanor Ochodo, 'n senior wetenskaplike by die Sentrum vir Bewysgebaseerde Gesondheidsorg van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, se navorsing oor nuwe malaria-toetse in sub-Sahara Afrika toon dat die oorbehandeling van...
US tree in vir eksterne dienswerkers
Die Universiteit Stellenbosch het aan die einde van 2015 met dienswerkers en studente 'n ooreenkoms bereik, en is stelselmatig besig om die ondernemings wat gemaak is, te implementeer. Die onderbou van hierdie ooreenkoms is die Universiteit...
Waarom Lagos se bestuurskool met USB saamwerk
Volgens prof Kayode Omoregie, akademiese direkteur van die Internasionale Bestuursprogram (IMP) van die Lagos-bestuurskool (LBS), besoek hulle die Universiteit van Stellenbosch Bestuurskool sodat deelnemers die geleentheid kry om te leer...
Hoe om jou USB MBA te optimaliseer
Die USB se Loopbaankantoor het verlede week ʼn aanbieding gehad oor hoe om jou MBA te optimaliseer. Dit is aangebied deur Dale Fobian, ʼn lewensafrigter en raadgewer, aangebied. Fobian het verduidelik dat twee belangrike risiko's werknemers...
Admin & Support Staff
Admin and support staff - SPL
Boekbekendstelling: Bernard Lategan
Die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie binne die Fakulteit Teologie, US het onlangs 'n bundel opstelle, Hermeneutics and Social Transformation deur Prof Bernard Lategan bekendgestel. Suid-Afrika is 'n goeie voorbeeld waar sosiale...
Formele opening van die 2016 Hons BPA Bellville kontakweek
Volledige artikel volg binnekort i n Afrikaan s ************************************************************************************************* The HonsBPA/BCom programme started the Bellville contact this week with a total number of 169...
Twee DTTS-navorsers gekies as besoekende navorsers by die Brocher-stigting
Die Brocher-stigting, wat in Switserland gebaseer is, is 'n tweede tuiste vir baie uitgelese akademici in die wêreld. Twee navorsers van die Desmond Tutu TB Sentrum (DTTS) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die...
Fisioloog ontvang ere-genootskap
Prof Barbara Huisamen is as Ere-genoot van die Fisiologiese Vereniging van Suider-Afrika (Physiology Society of Southern Africa [PSSA]) aangewys. Sy het hierdie gesogte toekenning ontvang ter erkenning van jare se volgehoue ondersteuning...