Popular searches
8336 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Talle medaljes vir Maties Parasport-atlete
Verskeie lede van die Maties Parasport-klub het verlede week by die Nedbank Nasionale Kampioenskap vir persone met gestremdhede nasionale kampioene in hul onderskeidelike dissiplines geword en sommige het selfs Paralimpiese kwalifiserende...
Varsity Atletiek-aksie op Stellenbosch
Varsity Atletiek sal die 2016 seisoen volgende week (Donderdag 7 April) in die Coetzenburg-stadion afsluit. Atlete van die deelnemende universiteite het vir groot opwinding gesorg in Johannesburg met die vorige ontmoeting op 18 Maart. Die...
Varsity Cup keer terug na Danie Craven-stadion
FNB UJ het dalk Maandagaand gesorg vir FNB Maties se eerste nederlaag van die Varsity Cup-seisoen, maar die maroenmasjien het steeds vir 'n tuis-halfeindstryd gekwalifiseer. Maties het heelwat veranderinge aan sy span gemaak om van die...
Verkleining van die gendergaping in wetenskap
Die oorbrugging van die gendergaping in wetenskap en tegnologie is proff Soraya Seedat en Christine Lochner se doelwitte met hul aanstelling tot die Organisasie vir Vroue in Wetenskap in die Ontwikkelende Wêreld (VWOW). “Wetenskap, en...
Vier maniere waarop ouers hulle kinders se niere gesond kan hou
Hierdie meningsartikel deur dr Christel du Buisson, 'n Pediatriese Nefroloog en Senior Spesialis aan die Departement Pediatrie en Kindergesondheid, het verskyn in The Conversation op 1 April 2016. Lees die oorspronklike artikel hier. There...
Bou die Suid-Afrika waarvan Nelson Mandela gedroom het
Politieke onverdraagsaamheid, geen vertroue in die regering nie en rassisme. Hierdie is slegs 'n paar probleme waarmee Suid-Afrikaners sukkel en die Vrygebore generasie herinner hulle daagliks aan die onvervulde beloftes van oor die twee...
Vrouestudent lê klag van verkragting; verdagte gearresteer
Die Universiteit Stellenbosch (US) is vanoggend (Saterdag 2 April 2016) in kennis gestel van ʼn beweerde* [sien onder] verkragting van ʼn vrouestudent in die vroeë oggendure vanoggend op die Stellenbosch-kampus. Die student het ʼn klag...
Rektor praat oor verkragting, 'verkragtingskultuur' en kampusveiligheid
Veiligheidsmaatreëls, wetgewing en dissiplinêre stappe kan dalk as afskrikmiddel dien vir die verkragting en aanranding van vroue, maar dit sal nie geslagsgeweld voorkom nie. ʼn 'Verkragtingskultuur' strek veel dieper as ʼn kriminele daad of...
Prof Donita Africander
Prof Donita Africander
US gasheer vir historiese vergadering van numeriese en toegepaste wiskundiges
Die eerste SANUM* vergadering het in 1975 plaasgevind toe twee prominente wiskundiges, Prof. Lothar Collatz (1910-1990) van Duitsland en Dr Fritz John (1920-1994) van die Verenigde State van Amerika, Suid-Afrika tegelykertyd besoek het. 'n...