Popular searches
8342 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Military Academy welcomes first years
The Military Academy had its Welcoming Parade for the first year learners (MA18) on 28 January 2016 at the Military Academy parade ground. The Welcoming Parade marks the start to the beginning of the year for the Military Academy, and first...
Verandering vereis aanpassing
Universiteite moet vernuwe en aanpas by die snelle veranderinge in hoër onderwys om te keer dat hulle stagneer, skryf prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, in ʼn meningsartikel wat op Dinsdag (2...
Hoe meer wilde bye, hoe groter is kleinboere se oes
Kleinboere kan hul oeste met tot 24% vermeerder as hulle moeite doen om wilde bye en ander bestuiwers na hul grondgebied te lok. Om die natuur se gratis bestuiwingsdiens beter te benut kan hulle stroke blomplante aanplant op hul grond...
Dieet kan kanker veroorsaak of stuit
» Mediaverklaring: Wêreld Kankerdag Verlede jaar het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) die aankondiging gemaak dat rooi- en verwerkte vleis 'n mens se kans vir kolorektumkanker verhoog. Dit was veral slegte nuus vir Suid-Afrika, 'n...
Matie-granaatnavorser met Afrika Unie se top-wetenskapsprys vereer
Prof Umezuruike Linus Opara van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas een van die Afrika Unie (AU) se grootste eerbewyse ontvang. Die AU Kwame Nkrumah Kontinentwye Wetenskapstoekenning vir senior navorsers is by die afsluiting van die...
Leesprojek inspireer verandering by Tygerberg-kinderhospitaal
Moeders van pasgebore babas en kinders is aan die vreugde en voordele van lees bekendgestel met ʼn projek wat onlangs by die Tygerberg-kinderhospitaal begin is. Die projek is deur dr Miemie du Preez, ʼn neonatoloog by die hospitaal, begin...
Gesamentlike PhD deur die Universiteite van Vrije en Stellenbosch toegeken
Dr Regan Solomons het onlangs die eerste persoon by die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geword aan wie die gesamentlike PhD-graad tussen die Vrije Universiteit (VU) en die Universiteit Stellenbosch (US) toegeken is, nadat hy...
Mammogramme werk, sê US-kenner
Werk mammogramme of nie? Dít was die vraag wat prof Justus Apffelstaedt van die Afdeling Chirurgie in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) op Woensdag (3 Februarie 2016) probeer...
Kliniese Dienste en Sosiale Impak
Die portefeulje van Kliniese Dienste en Sosiale Impak ondersteun die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se strategiese plan om transformerende lewenslange onderrig te fasiliteer; en om kennis te skep en te deel wat...
‘Fakulteite moet hou by Taalbeleid en Taalplan’ - Raadsvoorsitter
Verklaring deur mnr George Steyn, Voorsitter van die Stellenbosse Universiteitsraad: Alle fakulteite aan die Universiteit Stellenbosch (US) moet die onderrigtale implementeer in ooreenstemming met die instelling se goedgekeurde Taalbeleid...