Skip to main content
US-kenners skryf oor samelewingskwessies op Mandeladag

US-kenners skryf oor samelewingskwessies op Mandeladag

Corporate Marketing / Korporatiewe Bemarking
18 Julie 2016

Vandag (18 Julie 2016) vier mense regoor die wêreld Mandeladag.  In meningsartikels in die media skryf twee personeellede aan die Universiteit Stellenbosch oor belangrike samelewingskwessies waaroor ons op hierdie dag behoort na te dink.  Klik die skakels hier onder vir die onderskeie artikels.