Skip to main content

BSc Honneurs

Die departement bied twee verskillende BSc Honneurskursusse aan. Beide kursusse het dieselfde toelatingsvereistes (sien hieronder). Die hoofkenmerke van die kursusse word hier getoon vir:

Chemie

Polimeerwetenskap

Kontak ons ​​gerus indien u vrae het!


Toelatingsvereistes

  • 'n BSc-graad met Chemie as hoofvak
  • 'n Gemiddelde finale punt van minstens 60% vir Chemie 3
  • Let daarop dat die departementele komitee wat finale goedkeuring vir toelating gee, addisionele vereistes kan stel