Gewilde soek terme
9699 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Anche se reis van speler na bestuurder
Van die uiters gedrewe, hoë prestasie speler tot die sosiale speler én hul ondersteuners moet een en almal welkom wees en voel by die Maties-hokkieklub. Dít is Anche Nortje, Maties Sport se hokkie-klubbestuurder, se visie vir een van...
Maties Sport
Smith beloon vir dekades se harde werk
Groot gemaak deur ’n enkelpa en ’n storie so diep dat dit teruggaan na ’n herinnering as kleuter is presies hoe Ashley Smith sy pad op die atletiekbaan beplan het. Smith, gebore en getoë in Mitchell’s Plain, is deur sy pa grootgemaak terwyl...
Maties Sport
Maties se sokkerplan lewer resultate
Maties sokkerspan se plek in die topvyf van die liga vir die 2022/23-seisoen is ’n aanduiding dat die plan wat Desmond Crowie (hoofafrigter) en kie volg, die regte een is. Maties speel in die ABC Motsepe-liga (voorheen bekend as die Vodacom...
Maties Sport
Proudfoot skop Maties Sport se 2023-afrigtersforum af
Maties Sport se Hoë Prestasie-hoofafrigters het hul afrigtingsontwikkelingsprogram vir 2023 met niemand anders nie as Maties Rugby se konsultant-hoofafrigter, Matthew Proudfoot, afgeskop. “Die Afrigtersforum is ’n platform vir ons HP...
Maties Sport
GPS Tegnologie
In die sportwêreld het tegnologie ’n integrale deel van die atleet se oefenproses geword. Met die vooruitgang in tegnologie kan atlete nou meer doelgerig en effektief oefen, wat hulle help om hul doelwitte te bereik en prestasie te verbeter...
Maties Sport
Emoyeni produseer ‘n adrenalien-soekende HP intern
’n Klein dorpie buite Oos-Londen genaamd Emoyeni (Plek van die Wind) waar ’n tamatieplaas meer as net die produkte produseer. Meesterstudent in Sportwetenskap en lid van die Maties-fietsrykomitee sedert 2019, Robyn Emslie se karakter is...
Maties Sport
Vyfjaarplan werp vrugte af vir Maties-vrouerugby
’n Trofee of ’n foto van die sege-vieringe vertel net die helfte van die storie. Die Maties-vrouerugbyspan het onlangs die eerste Varsitybeker-titel vir vroue gewen. Op die tradisionele seëvieringsfoto, glimlag spelers en afrigters breed en...
Maties Sport
Maties na Potch vir halfeindstryd
In ’n vertoning wat die beste beskryf kan word as munt slaan uit die opposisie se foute, het FNB Shimlas vir FNB Maties met 44-12 uitoorlê in die laaste FNB Varsitybeker-groepwedstryd in Stellenbosch op Maandag 3 April. Maties het geen...
Maties Sport
Maties nou tweede op Varsitybeker-puntestand
In ’n herhaling van die 2022 FNB Varsitybeker-eindstryd, het FNB Maties die verdedigende kampioen, FNB UP-Tuks, op Maandag 20 Maart in die Danie Craven-stadion deeglik met 46-35 geklop. Die Stellenbosch-span bevind hom nou net drie punte...
Maties Sport
Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer
Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in iemand se lewe. “Met die kapteinskap kom die verantwoordelikheid om die span se...