Sport
2023 USSA winter voorskou
Maties Sport het vroeër vandag meer as 150 studente-atlete alles van die beste toegewens vir die 2023 USSA winter-byeenkomste.
Universiteit Stellenbosch...
Sport
Augustyn het lus vir lewe, rugby en om te inspireer
Die passievolle affiniteit vir rugby in ’n land soos Suid-Afrika is tasbaar. Toe Maties die eerste FNB Varsitybeker in 2008 en die daaropvolgende twee titels...
Sport
Maties na Potch vir halfeindstryd
In ’n vertoning wat die beste beskryf kan word as munt slaan uit die opposisie se foute, het FNB Shimlas vir FNB Maties met 44-12 uitoorlê in die laaste FNB...
Sport
Maties nou tweede op Varsitybeker-puntestand
In ’n herhaling van die 2022 FNB Varsitybeker-eindstryd, het FNB Maties die verdedigende kampioen, FNB UP-Tuks, op Maandag 20 Maart in die Danie Craven...
Sport
Maties Rugby-kaptein ken van onder druk presteer
Die Maties Rugby-kapteinskap beteken vir hom meer as om net voor te draf uit die tonnel, vir Jurie Matthee is dit die geleentheid om ’n verskil te maak in...
Sport
FNB Maties net die sewende keer op tuisveld verslaan
Dit was ’n historiese oorwinning vir FNB CUT Ixias in die FNB Varsitybeker- toernooi toe hulle die vyfmalige kampioen FNB Maties met 19-23 verslaan het...
Sport
Maties behaal naelskraap-sege in Varsitybeker-openingswedstryd
Die vyfmalige FNB Varsitybeker-kampioen FNB Maties het Maandag in die Danie Craven-stadion ’n naelskraapse sege van 21-19 in die eerste ronde van die...
Sport
V&A-sessie met Maties vrouerugby-afrigter Johann Zeier ná die sege by USSA-rugbysewestoernooi
Maties Sport: Hoe voel dit om as ’n USSA-kampioen wakker te word nadat julle die toernooi onoorwonne afgesluit het?
Johann Zeier: “Dit is beslis ’n...
Sport
Maties laat merk by Statebondspele
’n Aantal huidige en voormalige Maties Sport studente-atlete het aan die 2022 Statebondspele in Birmingham, Engeland deelgeneem.
Die byeenkoms was van 28...
Sport
Maties skitter by USSA-toernooie
Maties het uitgeblink by die onlangse Universiteitsport van Suid-Afrika (USSA) byeenkomste en oorwinnings in verskeie sportkodes behaal.
Die Maroen-masjien...