8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Topdosente het passie vir hul vakgebied
Prof Sarel Steel van die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap is Vrydagaand by 'n glansryke geleentheid op Knorhoek-wynlandgoed aangewys as die wenner van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie...
Sekuriteit verskerp op US-kampusse
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Kampussekuriteitsdiens het in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) waaksaamheid en veiligheidsprosedures op sy kampusse opgeskerp na versteekte petrolbomme op die Stellenbosch-kampus...
Doelgemaakte kursus help vaardighede slyp
ʼn Kortkursus in verpleegkundige narkose wat aangebied word aan verpleegkundiges wat werksaam is in ʼn teateromgewing by die Tygeberg-hospitaal (TBH), help om pasiëntveiligheid en doeltreffende teaterbestuur te bevorder. Hierdie doelgemaakte...
Bewaar ons fynbos oor die volgende 100 jaar
Sewentig jaar na die verskyning van die Wicht-kommissie se verslag in 1945 oor die bewaring van die plantegroei van die Suidwes-Kaap, is 'n 95-bladsy lange verslag oor dieselfde onderwerp vandeesweek gepubliseer in die Transactions of the...
Spreek rugpyn in die kinderjare aan om ʼn leeftyd se lyding te voorkom
Wêreldruggraatdag – 16 Oktober 2016 Muskuloskeletale rugpyn (MRP) by kinders en tieners word beskou as ʼn globale gesondheidsprobleem. Die voorkoms van MRP by kinders en tieners het die afgelope paar jaar beduidend toegeneem en wissel tussen...
Matie-landboustudent Kobus van Dyk aangewys as mees belowende WP-voorspeler
Kobus van Dyk, 'n BScAgric-student aan die Universiteit Stellenbosch, is aangewys as die mees belowende voorspeler in die 2016 Westelike Provinsie rugbyspan. Hy het die toekenning ontvang tydens die Westelike Provinsie Rugby Voetbalunie se...
Boodskap van die Dekaan - 12/10/2016 (FGGW)
Beste Kollegas en Studente Ek is bewus daarvan dat die situasie op kampusse landwyd vir baie van ons studente en personeel kommerwekkend is. Die Bestuur van die Fakulteit en die Universiteit is gemeenskaplik daartoe verbind om die probleme...
Slegs één Erica-spesie het die Kaap 10 tot 15 miljoen jaar gelede gekoloniseer
Die Kaapse blommeryk se geliefde erikas se vroegste voorouer is afkomstig van die Noordelike Halfrond en het Afrika se hoogste bergreekse gebruik om die Kaap te bereik ongeveer 10 tot 15 miljoen jaar gelede. Toe hierdie vroeë voorouer eers...
US-koor wen Varsity Sing-kompetisie
Die US-koor het Donderdagaand (13 Oktober) weggestap as algehele wenners van die Varsity Sing-kompetisie se eerste reeks. Hulle het die topprys gewen van R70 000, asook 'n verdere R50 000 ontvang nadat hulle die 'FNB Fan Favourite'-prys...
ASSAf vereer top wetenskaplike van US met goue medalje
Prof. Brian van Wilgen, 'n toonaangewende bewaringekoloog van die DWT/NNS Sentrum vir Indringerbiologie (S·I·B) by die Universiteit Stellenbosch (US), is vereer met 'n goue medalje van die Wetenskapakademie van Suid-Afrika (ASSAf). ASSAf...