8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Gebrek aan fondse kniehalter dienste aan mense met psigososiale gestremdhede
Geestesgesondheidsorg vir mense met psigososiale gestremdhede was nog altyd ondergeprioritiseer. Daar was wêreldwyd 'n verskuiwing van institusionalisering as die vernaamste reaksie op psigososiale gestremdheid na gemeenskapsgebaseerde...
Sentrum vir Globale Chirurgie neem gesondheidsonderrig na landelike gemeenskappe
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Globale Chirurgie (SGC) het ʼn projek onderneem om gesondheidsonderrig in landelike gebiede in Suid-Afrika te verbeter. Die SGC het ʼn vennootskap aangegaan met die nie-regeringsorganisasie...
Sosiale Impak Simposium 2022 - Universiteite gaan oor méér as net onderrig en leer
Nes ander universiteite wêreldwyd, streef die Universiteit Stellenbosch (US) daarna om sosiale impak deel van sy onderrig- en leeraktiwiteite te maak. Vir dié doel het die US onlangs sy sosiale-impakwerk opnuut in oënskou geneem by sy...
Heuningbye kan nuttige bestuiwers vir bloubessies wees
Heuningbye blyk om nogal nuttige bestuiwers van bloubessies te wees, aangesien hulle help om die vrugteoes en -gehalte te verbeter. Dít is volgens 'n nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US). Die studie, getiteld 'Assessing the...
In memoriam: Dr Rehana Malgas-Enus
Dit is met groot hartseer dat die Universiteit Stellenbosch-gemeenskap verneem het van die skielike heengaan vroeër die week van dr Rehana Malgas-Enus, 'n senior lektor in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap. Sy was in Duitsland...
Use Heart for Every Heart: World Heart Day 2022
Throughout social distancing and lockdown regulations, many people became isolated. Have you ever been lonely while in a crowd? September is heart awareness month and the theme from the World Heart Federation for World Heart Day on 29...
Klimaatsverandering affekteer mense se gesondheid op vele wyses
Klimaatsverandering bedreig steeds die gesondheid van talle gemeenskappe, veral die wêreld se kwesbaarstes. Prof Bob Mash van die Departement Huisarts- en Noodgeneeskunde aan die Universiteite Stellenbosch, het hierdie mening gehuldig in 'n...
US versterk internasionale netwerk met besoek van Konsulêre Korps
Lees die volle artikel in Engels.
Ons het belofte geërf om ʼn gelyke, inklusiewe land te bou
Erfenisdag is op Saterdag 24 September gevier. In meningsartikels vir die media skryf prof Nico Kooman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris Jones (Departement Sistematiese Teologie en Ekklesiologie / Eenheid...
Beleggings in IKT kernbelangrik vir inklusiewe ekonomiese groei, ontwikkeling in Afrika
Beleggings in inligting-, kommunikasie- en tegnologie-infrastruktuur (IKT) is die sleutel tot volgehoue inklusiewe ekonomiese groei en ontwikkeling in Afrika. Dít is volgens ʼn studie deur dr Mamello Nchake van die Departement Ekonomie aan...