8249 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Prof Catherine du Toit kyk na klimaatsverandering deur lens van misdaadfiksie
Prof Catherine du Toit van die Departement Moderne Vreemde Tale in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 21 Mei 2024 haar intreerede gelewer. Die titel van haar lesing was “Misdaadfiksie...
Voedselsekerheidsvlakke hang van die “drie wêrelde” probleem af
Suid-Afrikaners woon in een land in drie wêrelde tesame. Dis 'n ernstige remskoen in die strewe na voedselsekerheid vir alle huishoudings. Dit is 'n gegewe dat burgers se onderskeie vlakke van toegang tot bates of kapitaal hul vlak van...
Internasionalisering verhoog gehalte van onderwys en navorsing vir studente en personeel
Departement Kurrikulumstudie het van 3 April tot 23 April 'n afvaardiging van die College of Education van North Carolina State University ontvang. Die afvaardiging het bestaan uit tien gegradueerde onderwysstudente, 'n doktorale student en...
Skrywersresidensie in Amsterdam
Dr Alfred Schaffer, 2021-wenner van die PC Hooft-prys, is tans op uitnodiging van die Nederlands Letterenfonds en Poetry International in Nederland. Hy is vanaf 1 Mei tot 14 Junie in Amsterdam vir ’n skrywersresidensie en sal as een van die...
’n Dag in die Lewe: Marieta van Wyk
Marieta van Wyk vervul 'n sleutelrol by Stellenbosch Universiteit (U) se Vervoerdienste waar sy al vir byna 30 jaar werk. Sy is bekend as 'n raakvatter wat sorg dat die wiele altyd aan die rol bly by die vervoerafdeling. Van Wyk sien toe...
Nuwe eenheid se globaleleergeleenthede “enig in hul soort”
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se nuwe Eenheid vir Globale Leer is skaars drie maande oud, maar is reeds druk besig om die koers aan te dui vir 'n aantal globaleleerprogramme en -inisiatiewe wat die US se...
Bou bande deur die hele Afrika
Universiteit Stellenbosch (US) Internasionaal se portefeulje vir Afrikavennootskapsontwikkeling vorder fluks met die fasilitering van samewerking en vermoëbou tussen instellings op die vasteland. Die portefeulje, wat in US Internasionaal...
ʼn Dag in die Lewe: Chevaan Peters
Chevaan Peters staan aan die stuur van Kennisbestuursfunksie van Sosiale Impak aan die Universiteit Stellenbosch (US). Hy hou toesig oor die Sosiale Impakplatform en hanteer bemarking en kommunikasie, wat belyning met die US se strategiese...
Universiteit Stellenbosch verwelkom Tonia Overmeyer as Studentedekaan
Vandag (1 September 2016) het die Universiteit Stellenbosch 'n nuwe aanstelling in die herbedinkte pos van Studentedekaan verwelkom. Me Tonia Overmeyer, voormalige waarnemende Direkteur van die Sentrum vir Studente-ondersteuningsdienste...
Maties doen hul deel om studente met gestremdhede te ondersteun
Vandag (2 September 2016) word Loslitdag gevier om opnuut die uitdagings wat persone met gestremdhede daagliks in die gesig staar te beklemtoon. In ʼn artikel skryf personeellede by die Universiteit Stellenbosch se Eenheid vir Gestremdhede...