Popular searches
8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die jongste oor studentefinansiering
Beste studente Die hoëronderwyssektor ervaar nasionaal uitdagings ten opsigte van studentfinansiering, veral NSFAS-kwalifiserende en “verlore middel"-studente. Dit is ook die geval by die Universiteit Stellenbosch (US) waar 'n aantal van...
Meertaligheid help bevorder inklusiewe onderwys
In ʼn veeltalige land soos Suid-Afrika is dit van kardinale belang is om leerders se verskillende linguistiese repertoriums in onderrig, leer en assessering te integreer ten einde inklusiewe onderwys te bevorder. Só skryf dr Simthembile...
Sosiale Geregtigheidslesing bied hoop en inspirasie vir onstuimige tye
In 'n inspirerende sosiale geregtigheidslesing het die befaamde sosiale geregtigheid-advokaat Lord Dr Michael Hastings die gehoor van die Universiteit Stellenbosch (US) aangemoedig om opoffering en solidariteit te omarm in die strewe na 'n...
Van baniere tot sakkies – US wend Matie-trots aan vir volhoubaarheid
Eerder as om beskadigde promosiebaniere en vlae ná 'n geleentheid weg te gooi, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n vennootskap met 'n plaaslike NRO aangegaan om die gebruikte materiaal in pennesakkies vir studente te omskep. "Dit...
IPB-student woon SASRI se nagraadse simposium by
Me Malira Masoabi, 'n nagraadse student van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), is uitgenooi om die jaarlikse jaareinde-simposium van die Suid-Afrikaanse Suikervereniging (SASV, ook bekend as [YR1] South African Sugar Association...
Leer ken jou dosent (en waarnemende dekaan): Prof Pieter von Wielligh
Ons het met waarnemende dekaan en dosent in ouditkunde, professor Pieter von Wielligh, gesels oor sy ondervinding as ʹn dosent in die EBW-fakulteit en sy raad aan toekomstige studente. Hier volg sy antwoorde. Wat het jou laat besluit om ʹn...
Leer ken jou dosent: Na-ella Khan
Ons het met Na-ella Khan, dosent in ouditkunde, gesels oor haar ervaring as ʹn dosent in die EBW-fakulteit en haar raad aan toekomstige studente. Hier volg haar antwoorde. Wat het jou laat besluit om ʹn akademikus/dosent te word? Ek het...
VK-Afrika navorsingsprojek steun moeders se geestesgesondheid met musiek
Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) neem deel aan ʼn internasionale projek wat ondersoek hoe musiek verwagtende moeders se geestesgesondheid kan ondersteun. Die projek, 'Community Health Interventions through Musical Engagement...
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom nuwe Maties
Nuwe Maties het op Donderdag (19 Januarie) na Stellenbosch gestroom, om by hul nuwe koshuise en PSO's verwelkom te word. Dwarsoor kampus kon mens sien hoe ouers swaar meubels help dra, of nuwe Maties in helder t-hemde wat die dorp saam met...
’n Dag in die lewe… Yeki Mosomothane
Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat ter viering van Werkersdag in Mei verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit Stellenbosch (US). Vanjaar stel ons jou bekend aan professionele administratiewe...