8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
KI in Hoër Onderwys LOA: ’n Opvolgpaneelbespreking
U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Sprekers: Sharon Malan, Lennox Olivier, Melody Neaves en Hamman Schoonwinkel Onderwerp: KI in Hoër Onderwys LOA: 'n...
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel ( Alexander von Humboldt German Research Chair of Mathematics and its Applications) by die Afrika Instituut vir Wiskundige...
Swartland kry ʼn gesondheidsorg-hupstoot van ‘InReach’ wat noodsaaklike dienste lewer
Sowat 170 pasiënte van die Swartland-distrik het 'n broodnodige gesondheidsorghupstoot ontvang toe die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) en die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) se...
US verwelkom Dr. Sweke as AIMS se nuwe Duitse leerstoelhouer
Dr. Ryan Sweke is die eerste Suid-Afrikaans gebore en opgeleide wetenskaplike wat die Duitste navorsingsleerstoel ( Alexander von Humboldt German Research Chair of Mathematics and its Applications) by die Afrika Instituut vir Wiskundige...
Klimaatsverwarming plaas woestynakkedisse in ’n “lewenskoste”-knyp
Klimaatsverwarming het tot gevolg dat woestynakkedisse in tropiese en subtropiese streke soos die Kgalagadi-woestyn in Suid-Afrika, meer energie spandeer om te oorleef en te groei. Hulle moet ook harder werk om kos te vind om in hierdie...
Stias vier sy silwerjubileum in styl
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Studie (Stias) het sy silwerjubileum gedenk met ʼn grootse viering van 25 jaar se baanbrekersnavorsing, intellektuele uitruiling en wêreldwye samewerking. Tydens dié geleentheid op 10 Maart 2025 is...
Opskrif: Leer ken jou dosent: Ulrike Kussing (Logistiek en Voorsieningskettingbestuur)
Wat het jou laat besluit om ʹn akademikus/dosent te word? Onderrig is in my bloed. Aan my ma se kant van die familie het ons ʹn lang geskiedenis van óf onderwysers óf predikers. Toe ek genoeg gehad het van die korporatiewe wêreld, kon ek...
Suid-Afrika en China vestig ’n ultraveilige kwantumsatellietverbinding oor ’n rekordafstand van 12 900 km
Wetenskaplikes van Suid-Afrika en China het suksesvol die langste interkontinentale ultraveilige kwantumsatellietverbinding ter wêreld – wat oor 'n afstand van 12,900 km strek – gevestig. Met behulp van die Chinese kwantummikrosatelliet...
Dr Mariëtte Botha vier PhD saam met haar lewensredder-broer
Toe dr Mariëtte Botha haar eerste graad aan die US ontvang het, het haar pa, Tiny, gesê: "Eendag gaan jy een van daardie rooi doktorale togas dra." Sy woorde was profeties omdat Mariëtte se droom vandeesweek verwesenlik is toe sy haar PhD...