Popular searches
9215 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Grammatikakursus
Wil jy graag jou Engelse grammatika verbeter en jou kennis van die taal uitbou? Sluit aan by hierdie kursus en verfyn jou kommuniksievaardighede verder.
Department of Chemical Engineering
Buongiorno Italië! Wessel Horak bied aan by IFAC SafeProcess 2024
PhD-kandidaat Wessel Horak bied navorsing aan by die IFAC SafeProcess Simposium in Italië oor die gebruik van Gaussiese prosesregressie vir prosesmonitering. Deur masjienleer met chemiese ingenieursfisika saam te smelt, verbeter sy model...
Faculty of Science
Fakulteit Natuurwetenskappe
One of Stellenbosch University’s flagship faculties and is one of South Africa’s major producers of top quality engineers.
Mathematics
Tuis
Ontdek die Wiskunde-afdeling aan die Universiteit Stellenbosch — 'n toonaangewende sentrum vir navorsing, onderrig en innovasie in suiwer en toegepaste wiskunde. Verken ons voorgraadse en nagraadse programme, wêreldklas-navorsingsgroepe...
Modern Foreign Languages
Aandklasse en Kortkursusse
Evening Language Classes and Short Courses Learn Chinese Stellenbosch Learn German Stellenbosch Learn French Stellenbosch Learn Spanish Stellenbosch Aandklasse en Kortkursusse Leer Chinees in Stellenbosch Learn Duits in Stellenbosch Leer...
Stellenbosch University
US-werkswinkel help om denke oor digitale openbare infrastruktuur in SA te vorm
Die Beleidslaboratorium aan die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n hibridiese werkswinkel aangebied om te verken hoe regulatoriese sandbakbenaderings Suid-Afrika se Digitale Openbare Infrastruktuur (DOI) kan ondersteun...
Department of Chemical Engineering
Belowende SA-eerste oplossing om papierslyk, voedsel- en tekstielafval in bio-etanol om te skakel
Die Universiteit Stellenbosch, PAMSA, en bedryfsvennote het 'n eerste-van-sy-soort demonstrasie-aanleg bekendgestel om papierslyk, voedsel- en tekstielafval in bio-etanol te omskep. Hierdie deurbraak in die sirkulêre ekonomie herlei afval...
Department of Chemical Engineering
'n Erfenis van innovasie: Prof. Izak Nieuwoudt het gesogte doktorsgraad in ingenieurswese toegeken
Die Universiteit Stellenbosch het prof. Izak Nieuwoudt 'n gesogte Doktorsgraad in Ingenieurswese toegeken vir sy 36-jaar lange loopbaan in skeidingstegnologie. Sy innovasies in toring-internals en molekulêre ontwerp het miljarde in...