Gids vir besoekers
Besoekers is welkom om die Biblioteek- en Inligtingsdiens se bronne te gebruik op voorwaarde dat die gebruik nie in konflik staan met die Biblioteek- en Inligtingsdiens se primêre verantwoordelikheid teenoor die studente, dosente en ander...
Druk, kopieer en skandeer
Studente en personeellede kan by enige van die Safecom Secure Pull Print-drukkers in die biblioteek druk, kopieer en skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik, mits hulle genoeg drukkrediete het.
Koordlose toegang
Die Universiteit Stellenbosch bied kampus-WiFi hoofsaaklik deur die Eduroam-netwerk, wat die versteknetwerk vir studente en personeel is, en vereis dat toestelle via die RegisterMe!-portaal geregistreer word.
Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en Transformasie
Sentrum vir die Bevordering van Sosiale Impak en Transformasie
Afkampus- elektroniese toegang
As 'n geregistreerde student aan die Universiteit Stellenbosch kan jy toegang kry tot 'n magdom elektroniese publikasies wat in volteks beskikbaar is vanaf buite die kampus via ons biblioteek se tuisblad. Sien hoe om toegang te verkry en...