Skip to main content

Stories

Ontdek stories van ons strewe na impakvolle oplossings, die bou van leergemeenskappe wat die nuutste tegnologieë benut,
en ons besonderse mense.

Eben Mouton

Toekennings en mylpale

Viering van mnr Eben Mouton se leierskap en diens

Met mnr Eben Mouton, Senior Direkteur: Besigheidsbestuur, wat einde Maart aftree, merk die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en...
Lees verder
Child Health

Geneeskunde en gesondheid

Studie toon rol van serotonienabnormaliteite by wiegiesterftes

Studie toon rol van serotonienabnormaliteite by wiegiesterftes

Wiegiesterftes, ook bekend as skielikesuigelingsterftesindroom (SIDS), is ʼn bron van groot...

Lees verder
Heart hands

Geneeskunde en gesondheid

Baanbrekende Life Pod behaal eerste suksesvolle orgaanskenking

Die "Avengers of Medicine" het onlangs in die Save7 "Life Pod" byeengekom om lewensreddende en lewensveranderende organe aan meer as agt oorplantingspasiënte te...

Lees verder
Supplements pregnancy

Persverklaring

Nuwe bewyse betwis die voordeel van kalsiumaanvullings tydens swangerskap vir die voorkoming van pre-eklampsie

'n Bygewerkte Cochrane-oorsig het bevind dat kalsiumaanvulling geen effek op pre-eklampsie het nie. Hierdie bevinding daag langdurige aannames oor die rol van...

Lees verder
Horror of Trust event

Geneeskunde en gesondheid

Stemme van oorlewendes versterk by 16 Dae van Aktivisme-geleentheid

Die Universiteit Stellenbosch se Co-Create Health Hub het kragte saamgesnoer met Aurorah Kuilsrivier Gemeenskap Aksienetwerk (CAN) om 16 Dae van Aktivisme te...

Lees verder
Pregnancy dark

Geneeskunde en gesondheid

Langtermynstudie toon omvang van sinergie tussen alkohol- en nikotiengebruik op babasterftes én lewensvooruitsigte van oorlewendes

Die omvang van die uitwerking van die gesamentlike gebruik van alkohol en nikotien asook ander dwelmmiddels tydens swangerskap op babasterftes en die...

Lees verder
Chest x-ray

Geneeskunde en gesondheid

Studie beproef diagnostiese akkuraatheid van WGO-algoritmes vir TB in kinders

In 2023 het 10,8 miljoen mense siek geword met tuberkulose (TB) en 1,25 miljoen is dood, wat TB as die wêreld se voorste oorsaak van aansteeklike siektes...

Lees verder