8079 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Die 3–4-jaar PhD in Suid-Afrika: ’n Vals ekonomie?
As ons wil hê ons PhD-gegradueerdes moet help om Suid-Afrika se toekoms te vorm, moet ons hulle voorberei vir meer as net die skryf van 'n tesis. Ons moet hulle toerus vir die wêreld wat hulle op die punt is om te betree. Só skryf prof...
Projek gee ʼn stem aan kinders met kommunikasiebehoeftes
Lede van die Afdeling Spraak-Taal- en Gehoorterapie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het 'n projek voltooi om Afrikaanse kinders met gespesialiseerde kommunikasiebehoeftes te ondersteun...
Studie onthul wat telegeneeskunde in SA laat werk
In ʼn land waar openbare gesondheidsgeriewe dikwels oorbelas word en oor beperkte hulpbronne beskik, het telegeneeskunde — die gebruik van tegnologie soos video-oproepe, apps of aanlyn platforms om gesondheidsorgdienste en -konsultasies van...
Studente-inisiatief pak voedselonsekerheid op Tygerberg-kampus aan
'n Toegewyde groep studentevrywilligers maak 'n tasbare verskil in die lewens van hul eweknieë deur die Tygerberg Pantry-projek (TPP), 'n noodondersteuningsinisiatief wat voedselonsekerheid onder studente by die Fakulteit Geneeskunde en...
Eerste beraad van sy soort aangebied deur die US se Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika
Die eerste beraad van sy soort oor inligtingsintegriteit, met aanbiedings deur vooraanstaande navorsers, beleidsaktiviste, rolspelers in die bedryf en mediapraktisyns, is vandeesweek deur die Sentrum vir Inligtingsintegriteit in Afrika...
US gee erkenning aan onderwysuitnemendheid by toekenningsaand
Die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS) is onlangs met akademiese trots gevul toe die Universiteit Stellenbosch (US) die jaarlikse Viering van Uitnemendheid in Onderrig-Leer-Assessering-geleentheid aangebied het. Dié...
Kontak NIOS
Kontak RIDS
Registrasie
Registration
Leer en onderrig
Leer en onderrig
Twee professore lewer intreerede in chemiese ingenieurswese
Op 19 Augustus 2025 het professore Tobi Louw en Neill Goosen van die Departement Chemiese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch hul intreerede gelewer. Die twee lesings, wat op dieselfde aand plaasgevind het, het uiteenlopende...