Sentra
Die Verantwoordelikheidsentrum: Studentedekaan bestaan uit twee sentra, die Sentrum vir Studentelewe en Leer (SSLL) en die Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO). Elke Sentrum het vir verskeie eenehede.
Studenteleierskapstrukture
Hier sal jy inligting kry oor al die verskillende studenteleierskapstrukture op kampus wat jou kan bystaan.
FGGW Navorsings- & Internasionaliseringsontwikkeling & -Steun (NIOS)
Die afdeling vir Navorsing en Internasionaliseringsontwikkeling en -Steun (NIOS / RIDS) in die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch bevorder navorsingsuitnemendheid deur kapasiteitsontwikkeling...
Doktorale Kantoor
Verken die Doktorale Kantoor van die Universiteit Stellenbosch — ons ondersteun PhD-kandidate en promotors deur hul volledige reis van eerste navraag tot gradeplegtigheid.
Aansoeke
Doen aanlyn aansoek vir ’n PhD in biomediese en gesondheidswetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch en kry leiding oor vereistes en voorstelle.