8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
#USVroue: Die etiek van sorg is iets wat beoefen moet word
Dr Khayaat Fakier stel al sedert haar studentedae belang in die etiek van vroue wat na mekaar en die omgewing omsien. En deesdae is dít ook haar navorsingsonderwerp in die Departement Sosiologie en Sosiale Antropologie by die Universiteit...
Boeiende werksessies gee stukrag aan US se nuwe handelsmerk
Die reis na 'n nuwe handelsmerkidentiteit vir die US het meer as drie jaar gelede begin. Die sukses van die gefaseerde implementering is te danke aan 'n merkwaardige spanpoging onder leiding van die Afdeling Korporatiewe Kommunikasie en...
Vroue in die werksmag: verjonging, aanvulling en selfsorg
Hierdie artikel het eerste op IOL verskyn, lees die oorpronklike artikel hier.
#WomenofSU: Ontwrigting van bestaande geweldsiklusse nodig
Dr Selina Palm vervul verskeie funksies, onder meer dié van 'n opvoedkundige, kurrikulumontwerper, jeugleier, fasiliteerder van genderbillikheid, feministiese teoloog en sosiologienavorser. Hierdie uiteenlopende rolle word alles aangevuur...
Leerfasiliteerders help kinders met outismespektrumversteuring in hoofstroomskole
Leerfasiliteerders speel 'n sleutelrol om kinders met outismespektrumversteuring (OSV) te help om in hoofstroomskole by te bly. Dit is een van die vernaamste bevindings van 'n onlangse studie by die Universiteit Stellenbosch (US)....
#USVroue: Navorser spreek ongeregtighede teen vroue in sport aan
Danksy haar navorsingsagtergrond in geslagsbillikheid en vrouesport, asook haar toegewydheid aan die hervorming van die sportarena, het dr Nana Adom-Aboagye van die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Sportleierskap by Maties...
Groot hupstoot vir vaardighede in agrituinbou vir Kolleges vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding
Motheo Kollege vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding (TBOO) is die eerste TBOO Kollege in Suid-Afrika wat 'n tegnologie-gedrewe kweekhuistonnel gevestig het. Dit het ten doel om die TBOO-graduandi in die agrituinbousektor se...
US se dr. Katherine de Villiers vereer vir uitnemende chemie-navorsing
Dr. Katherine de Villiers (39) is vir die derde keer in haar akademiese loopbaan as chemikus deur die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) vereer vir haar uitsonderlike bydrae tot navorsing in hierdie veld. Dr De Villiers, 'n senior...
Inenting ’n prioriteit
Beste kollegas en studente Inenting 'n prioriteit Ek wil graag aan julle terugvoer gee oor ʼn geskeduleerde vergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) se Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) wat Vrydag 27 Augustus...
Armoede ondermyn steeds vroue se waardigheid
Die vroue-optog van 1956 was 'n waterskeidingsgeleentheid, aangesien vroue van alle rasse verenig het om 'n onderdrukkende stelsel uit te daag waaronder vroue uitgebuit en ontneem is van ekonomiese geleenthede, met geen aandeel in die land...