8246 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Vergoedingsgaping tussen direkteure en werknemers vergroot
Die artikel, South Africa is tightening its rules around executive pay, but gaps remain, deur Nadia Mans-Kemp is op 5 Oktober 2021 in The Conversation gepubliseer. Om die oorspronklike artikel te lees, kliek hier. Foto deur Mufid...
Uitgelese US-akademikus vereer met Leeftyd-toekenning
Professor Faadiel Essop, direkteur van die Sentrum vir Kardiometaboliese Navorsing in Afrika (CARMA) aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs die Fisiologievereniging van Suider Afrika (PSSA) se Leeftyd-toekenning ontvang ter...
Oppenheimer Genootskaptoekenning ''n groot eer', sê prof Gobodo-Madikizela
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangewys as die ontvanger van die 2020 Harry Oppenheimer-navorsingsbeurs tydens...
Onbedoelde gevolge van aanlynonderrig
Die artikel, Emergency online remote learning's unintended consequences deur prof Riaan Rudman, is op 28 Oktober 2021 in University World News (Africa Edition) gepubliseer. Om die volledige artikel te lees, kliek hier. Riaan J Rudman is...
Ontvanger van Rektorstoekenning dien om ander te help om uit te blink
Grace Mngadi het onlangs erkenning ontvang vir haar passie vir leierskap toe 'n Rektorstoekenning aan haar toegeken is. Sy is een van 2021 se 82 ontvangers van die jaarlikse Rektorstoekennings vir Uitmuntende Prestasie, wat erkenning gee...
’n Jaar van transformasie: SciMathUS vier studenteprestasies
Meer as 133 studente het in 2023 'n lewensveranderende reis aangepak deur die uitdaging te aanvaar om die universiteitsvoorbereidingsprogram SciMathUS te voltooi en sodoende hulle toekoms 'n beter koers te laat inslaan. Hulle prestasies en...
Oop data noodsaaklik en soms selfs lewensreddend, sê Biblioteeksimposium
Die pandemie en inperking het bewys dat oop data en die uitruil van inligting, veral deur regerings, lewens red en innovasie, navorsing, oop wetenskap, samewerking en gemeenskapsbetrokkenheid aanmoedig. So het prof Kanshukan Rajaratnam...
Digters Schaffer en Pedro by fees gehuldig
Twee digters met bande met die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Afrikaans en Nederlands is onlangs by die 10de Tuin van Digters-fees by die Breytenbachsentrum op Wellington vereer – dosent dr Alfred Schaffer as feesdigter, en...
Rektorstoekenning bevestig dat harde werk vrugte afwerp
Om 'n Rektorstoekenning te onvang, voel ietwat onwerklik, sê Lwazi Madi, 'n Maties-waterpolospeler en kaptein van die Suid-Afrikaanse waterpolospan wat vroeër vanjaar aan die Olimpiese Spele in Tokio deelgeneem het. Madi, 'n...
Voedeselwetenskap-student se passie is aansteeklik
Kim Teresa Mannix, 'n student van die Fakulteit AgriWetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) se entoesiasme vir haar vakgebied is baie aansteeklik en 'n mens kan duidelik sien waarom die Universiteit 'n 2021 Rektorstoekenning vir...