8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Internasionale Vrouedag: Ontluikende vroue-akademici in Afrika benodig meer mentor-geleenthede
Dit is nie altyd maklik vir ontluikende vroue-akademici in Afrika om vordering te maak in die hoëronderwysomgewing nie. Hulle word dikwels deur 'n gebrek aan mentorskap, navorsingsbefondsing en hul gesinslewe gekortwiek. Dit is die...
Internasionale Vrouedag: Vooroordele en diskriminasie teen vroue moet beëindig word
Op Dinsdag 8 Maart vier ons Internasionale Vrouedag. In meningsartikels vir die media, fokus kenners aan die Universiteit Stellenbosch op belangrike kwessies wat aangespreek moet word ten einde die aanhoudende vooroordele en diskriminasie...
US nou vooraanstaande mikrobioom-wetenskaplike Thulani Makhalanyane se tuiste
Die Universiteit Stellenbosch verwelkom die internasionaal bekende mikrobioomnavorser Thulani Makhalanyane, wat vandag (1 November) by die Universiteit aansluit om 'n gesamentlike pos as professor in die Departement Mikrobiologie en die...
CapeNature en loopbaangeleenthede in bewaringswetenskap
Dr Ernst Baard, uitvoerende hoof van bewaringsbedrywighede by CapeNature, het op Vrydag 4 Maart 2022 aan die HonsBSc-studente in die Departement Plant- en Dierkunde 'n oorsig oor loopbaangeleenthede in bewaringswetenskap gegee. CapeNature...
Stimuleer samewerking op die vasteland
Deur bilaterale ooreenkomste, 'n aantal navorsingsnetwerke, studente- en personeelmobiliteit sowel as programontwikkelingsteun versterk US Internasionaal se Sentrum vir Samewerking in Afrika (SSA) bande tussen die Universiteit...
Fakulteit Regsgeleerdheid vier 101 jaar
Die Fakulteit Regsgeleerdheid vier vanjaar 101 jaar met 'n spesiale Eeufees-reünie-naweek propvol aktiwiteite. Alumni en personeel word uitgenooi na hul intellektuele tuiste waar hulle kan terugdink aan hul studentedae, deelneem aan...
Departement Bosbou en Houtkunde speel gasheer vir NTE afvaardiging
Dit was wonderlik om die afvaardiging van NTE te ontvang wat die departement besoek het vir 'n middag van intensiewe besprekings wat wissel van toepaslike tegnologie vir klein produsente tot houtverwerking en houtchemie. NTE is gebaseer...
Rektor lei Maties in Kaapstad-fietstoer
Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed om weer eens sy steun aan Matie-studente te wys. Op Sondag 13 Maart 2022, lei prof De Villiers 'n span van 33 fietsryers bestaande uit alumni...
Vrouegesondheid in die kollig by sosiale impak-geleentheid
Sowat 120 vroue van die Bishop Lavis-gemeenskap in Kaapstad het ʼn Vroue Gesondheid- en Welweesdag met die tema 'Deel die Boodskap' in Februarie bygewoon wat deur die Afdeling Gesondheidstelsels en Openbare Gesondheid in die Departement...
Wêreldnierdag: Meer hulpbronne nodig vir groter toegang tot niervervangingsterapie
Op Donderdag 10 Maart vier ons Wêreldnierdag. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf dr Yazied Chothia (Afdeling Nefrologie) oor die beperkte toegang tot en lae behandelingskoers van niervervangingsterapie en waarom meer hulpbronne nodig is...