10560 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Stellenbosch University
Griepinenting vir hoë-risiko individue
Die Universiteit se Kampusgesondheidsdiens (KGD) het 100 inentings vir hoë-risiko- en onversekerde (geen siekefonds) personeel en studente verseker.Kontak asseblief die KGD om 'n afspraak te maak. Lees hier meer oor gereelde vrae. Wie loop...
Stellenbosch University
15 000 kilometer, drie vastelande, een skildery – 'n reis van akademiese verbintenis
'n Skildery wat as geskenk vir die Universiteit Stellenbosch se uitgelese professor in opvoedkunde, prof Jonathan Jansen, bedoel was, het onlangs 'n merkwaardige reis van meer as 15 000 kilometer– wat oor die Stille Oseaan, twee halfronde...
Stellenbosch University
KI-afrigting – ʼn Deurbraak vir die jeug van Suid-Afrika
Met Suid-Afrika se rekordvlak van werkloosheid onder die jeug en beperkte toegang tot professionele afrigting, kan KI-aangedrewe afrigting ʼn transformerende oplossing bied. Professor Nicky Terblanche, hoof van Leierskapsafrigting by die...
Stellenbosch University
Kaapse Kamer van Koophandel en CHEC-innovasietoekennings vier Stellenbosch Innoveerders
Drie uitstaande lede van die Universiteit Stellenbosch (US)-gemeenskap is vereer by die gesogte Kaapse Kamer van Koophandel en Nywerheid (CCCI) en Kaapse Hoër Onderwyskonsortium (CHEC) se innovasietoekennings, wat op Dinsdag 10 Junie 2025...
Stellenbosch University
Groot prestasie vir SA-gebaseerde entrepreneurskap-navorsingsvennootskap
Tydens ’n glansryke gala-aand op 3 Junie 2025 is die Universiteit Stellenbosch (US) se Allan Gray Centre for Africa Entrepreneurship (AGCAE) en sy vennote vereer en as wenners in drie kategorieë aangekondig tydens die 2025 GEN Compass...
Stellenbosch University
US bied internasionale meesterklas in niersteenchirurgie aan
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Urologie het suksesvol sy jaarlikse internasionale meesterklas in Perkutane Nefrolitotomie (PCNL) aangebied, wat uroloë van regoor die wêreld na die universiteit se moderne mediese fasiliteite gelok...
Stellenbosch University
Gegradueerde van Letterefakulteit ontvang Mandela Rhodes-beurs
Ijeoma Opara (21), 'n BA-honneursgegradueerde in Internasionale Studie, het onlangs een van 80 studente van Suid-Afrika en die res van Afrika geword om 'n Mandela Rhodes-beurs te ontvang. Opara, wat in die Fakulteit Lettere en Sosiale...
Stellenbosch University
Kamryn Smith: Fokus op 'n regverdige en volhoubare toekoms
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons merkwaardige Maties onder 35 jaar, wat hul US-verworwe kennis en vaardighede...
Stellenbosch University
Jeugdag: Soeklig val op maatskaplike geregtigheid, geestesgesondheid en misinformasie
Suid-Afrikaners het op Maandag 16 Junie Jeugdag gevier. In meningsartikels vir die media het studente en personeel aan die Universiteit Stellenbosch geskryf oor jongmense as kampvegters vir maatskaplike geregtigheid, die impak van...
Stellenbosch University
Prof Karen Welman se visie vir bewegingswetenskap en gemeenskapsgesondheid
As uitvoerende hoof van die Departement Oefening, Sport en Leefstylgeneeskunde en huidige hoof van die Afdeling Bewegingswetenskap en Oefenterapie en die Afdeling Sportwetenskap, bring medeprofessor Karen Welman 'n diep menslike en...