9604 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Maties Sport
Maties e-sport floreer
Meer as 100 miljoen mense speel elke dag aanlynspeletjies, en tans speel meer mense e-sport as al die ander sportsoorte saam. So sê Professor Mark Campbell, ’n senior lektor en Kursusdirekteur vir die MSc Sport, Oefening en...
Maties Sport
Maties-rasieleiers 2025 Varsitybeker ‘Cheerleaders That Rock’-kampioene
Vraag-en-antwoord-sessie met Maties se rasieleiers-kaptein Tiffany van Wyk en bestuurder Elroy Smith. V: Hoe het die rasieleiers gevoel ná hulle die titel gewen het? A: Ons was oorstelp van vreugde. Dit is ’n agtereenvolgende oorwinning...
Maties Sport
Ilhaam Groenewald ontvang Provinsiale Ministeriële erkenning vir haar bydrae tot sportleierskap in Suid-Afrika
Sy het al groot lof verwerf vir haar ongelooflike bydrae tot sportleierskap en die ontwikkeling van Suid-Afrikaanse vroue in sport, en was onder meer die eerste onafhanklike uitvoerende raadslid van SA Rugby (SARU) en ‘n lid van die SASCOC...
Maties Sport
ERKENNING VIR GOEIE WERK
Maties Rugby se personeel, studente-atlete, alumni en die klub in geheel het in 2024 verskeie toekennings ontvang. Maties Sport-toekennings 2024 Ons het die jaarlikse Maties Sport-toekenningsgeleentheid oorheers. Maties Rugby is die klub...
Maties Sport
All Stars wen eerste Maties Netbal Streekliga
Die eindstryd van die eerste Maties Netbal Streekliga het met ’n opwindende vertoning van vaardigheid en vasberadenheid geëindig. Dit was ’n belangrike mylpaal in die ontwikkeling van mededingende netbal in die Wes-Kaap. Die eindstryd...
Maties Sport
Stormers-haker verwerf graad aan Universiteit Stellenbosch
Dit het die Stormers se haker, JJ (Jean-Jacques) Kotze, ses jaar geneem om sy BSc Fisioterapie-graad aan die Universiteit Stellenbosch (US) te voltooi weens sy verpligtinge op die rugbyveld. Maar nou kan hy dié kwalifikasie amptelik agter...
Maties Sport
Goue medalje in China verander Gardeo se lewe
Die goue medalje by die pas afgelope Wêreld Atletiek Aflos-kampioenskappe is nie net nog ’n medalje nie, dis lewensveranderd, vertel oud-Matie Gardeo Isaacs. Die 26-jarige Isaacs was deel van die manspan wat die 4x400m-aflos gewen het. Dit...
Maties Sport
Maties Sport Jaarverslag 2024: Vier impak, inspirasie vir die toekoms
Maties Sport deel met trots sy 2024-jaarverslag, wat ‘n jaar van merkwaardige groei, veerkragtigheid, moeilike tye en prestasie oor alle sfere van universiteitsport aan die Universiteit Stellenbosch vaslê. Hierdie publikasie weerspieël ons...
Maties Sport
Sportvrou van die Jaar leef haar Olimpiese droom
Maties Hokkiespeler en 2023 Sportvrou van die Jaar, Ongeziwe Mali, se Olimpiese droom is bewaarheid toe sy vir die Suid-Afrikaans Olimpiese Spele groep gekies is. Die Olimpiese Spele in Parys, Frankryk, is van 26 Julie tot 11 Augustus. Die...
Maties Sport
Eens ’n Matie, altyd ’n Matie
Een van die dinge wat klubpresident Charl Cronjé trots maak, is die feit dat lewenslange erelidmaatskap van Maties Rugby – ’n klub en ’n spel wat hy glo sy lewe gevorm het – aan hom toegeken is. In die sakewêreld is hy bekend as ’n...