Skip to main content
Prof. Michael le Cordeur ontvang eerbewys ter bevordering van Afrikaans

Prof. Michael le Cordeur ontvang eerbewys ter bevordering van Afrikaans

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument; afrikaans.com
15 Oktober 2020

​​​​​Prof. Michael le Cordeur, hoof van die Departement Kurrikulumstudie, is een van die wenners van die Neville Alexander-prestige-eerbewys vir sy toegewyde bevordering van Afrikaans. Klik op die skakels om die artikels te lees: 

  • afrikaans.com