Institusionele besoeke albums
Die oogmerk van institusionele besoeke aan die Tygerberg-kampus is om internasionale akademiese netwerkvorming...
Publikasies
Die Jaarverslae van die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied 'n omvattende oorsig van die biblioteek se aktiwiteite en prestasies.
Statistiese opsomming
Die Biblioteek en Inligtingsdienste se statistiese opsomming gee 'n oorsig van ons versamelings en aanbieding van data (statistieke) wat die biblioteek se gebruik, hulpbronne en dienste, fisiese besoekersgetalle, programbywoning wat ons...
Spesiale Versamelings
Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het 'n aansienlike versameling seldsame en waardevolle boeke, dokumente, manuskripte en ander materiaal beskikbaar in die Spesiale Versameling.
Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS)
Die Dokumentasiesentrum vir Musiek (DOMUS) is die Spesiale Versamelings-afdeling van die Musiekbiblioteek wat geleë is in die Konservatorium op die Stellenbosch-kampus.