8309 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Endler Konsertreeks AANLYN EN ONTSLUIT
Soos konsertaanbieders elders in die wêreld, moes ook die Endler Konsertreeks – as deel van die Musiekdepartement aan die Universiteit van Stellenbosch – sy weeklikse konserte terughou as gevolg van COVID-19 en maatreëls in werking stel om...
Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie
NUWE TESTAMENT Postdoktorale Genootskapbeurs: Beliggaming in/en Nuwe Testament interpretasie 3 jaar tydperk Omvang van die navorsing: Die Fakulteit van Teologie, Universiteit Stellenbosch, kondig een postdoktorale genootskapsbeurs aan in...
Voltooiing van die virtuele Bergrivier-kanomarathon!
Prof Danie Brink, Dekaan van die Fakulteit Agriwetenskappe, het onlangs die veeleisende 4-dag, 240km Bergrivier-kanomarathon voltooi. Hierdie jaar is die 59ste jaar sedert die Bergrivier-kanomarathon aangebied word en wat strek vanaf Paarl...
RED-S SYNDROME: What all girls and female athletes need to know
Girls and female athletes are commonly concerned about eating too many calories but eating too few calories for their level of activity can result in a serious condition termed Relative Energy Deficiency in Sport (RED-S). Although this...
Jarelange navorsing oor OKV lei tot ʼn 'Wetenskap Oskar’ vir prof Lochner
Medeprofessor Christine Lochner het nog ʼn veertjie in haar hoed gekry toe sy onlangs ʼn gesogte toekenning van die Nasionale Wetenskap en Tegnologie-forum (NSTF) ontvang het. Dié luisterryke toekenning word ook die "Wetenskap Oskar" genoem...
US Mediaverklaring: Hofbevel van 13 Augustus 2020
In die belang van goeie korporatiewe bestuur, deursigtigheid én verantwoordbaarheid verskaf die Universiteit Stellenbosch (US) konteks en agtergrond tot die hofbevel in die Wes-Kaapse Hoë Hof van Donderdag 13 Augustus 2020 waarvolgens 'n...
#WomenofSU: Maatskappye moet méér doen om genderdiversiteit in direksies te verseker
Hoewel vroue nou 'n voet in die deur van die raadsale van Suid-Afrika se 100 grootste genoteerde maatskappye kry, bly hulle getalle laag. Deur haar navorsing bied prof Suzette Viviers van die Departement Ondernemingsbestuur insig in die...
#Researchforimpact: Die satiriese juwelier
Satire is nie net die gebied van komediante en spotprentkunstenaars nie. Dit is ook die domein van kontemporêre juweliers, as 'n onlangse bekroonde portefeulje van die US-dosent vir visuele kuns, me. Joani Groenewald, enige iets is om van...
Prof Elmi Muller se werk het lewens gered, beïnvloed steeds regs- en gesondheidsorgbeleid
Prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe by die Universiteit Stellenbosch, het Dinsdag 29 Augustus 2023 haar intreerede gelewer. Die titel van haar rede was “Vlietende oordenkings van pyn, die dood...
Rooibos op die agenda vir Vrouedag
Alumni van die Fakulteit AgriWetenskappe het hopelik almal met 'n lekker koppie rooibostee in die hand gesit en luister na die instelling se eerste virtuele Vrouedag-geleentheid. Dit is op Donderdag 13 Augustus in samewerking met die...