8334 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Nominasie vir Wilcocks-gebou se nuwe naam sluit Woensdag
Studente wat 'n nuwe naam vir die Wilcocks-gebou wil voorstel, word herinner aan die sluitingsdatum vir nominasies eerskomende Woensdag 26 Augustus 2020. Personeel van die Universiteit Stellenbosch (US), studente en lede van die gemeenskap...
Eenheid vir Gelykwaardigheid se video’s oor sosiale ongeregtigede kry goeie aftrek
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EqU) aan die Universiteit Stellenbosch (US) se visuele kunste-projek is vuur en vlam besig om met video's op sosiale media onregverdige diskriminasie en teistering, HIV-Vigs en ander sosiale ongeregtighede...
Viool kry Afrika-klank danksy US-professor
Die Universiteit Stellenbosch (US) doen al vir baie jare baanbrekerswerk om unieke opvoedkundige kursusse te skep wat 'n instrumentale rol in die opleiding van die land se toekomstige wetenskaplikes speel. Prof Martina Meincken van die...
Media help in stryd teen korrupsie
Die media help om korrupsie te beveg en ʼn oop en deursigtige demokrasie te bevorder, skryf prof Thuli Madonsela (Sosiale Geregtigheid) in ʼn meningsartikel vir News24 (14 Julie) Lees die vertaalde weergawe van die artikel hier onder. Thuli...
EBW-fakulteit betreur heengaan van dr Babita Mathur-Helm
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het met leedwese verneem van die afsterwe van kollega dr Babita Mathur-Helm ná 'n kort nie-COVID-verwante siekte. As Senior Dosent wat in 2002 by USB aangesluit het en in...
Die kwessie van maskers
Gedragsveranderinge is nodig om Covid-19 die hoof te bied. Maar dit gaan nie deur dwang gebeur nie; die regering moet nakoming deur middel van organisering op voetsoolvlak aanmoedig, skryf prof Ronelle Burger (Ekonomie) in ʼn artikel vir...
Nuwe opname verskaf kritiese data in stryd teen COVID-19
Die koronavirus-pandemie het Suid-Afrika se sosiale en ekonomiese landskap hard getref en beleidsformulering en -implementering byna onmoontlik gemaak. Binne hierdie konteks werp 'n nuwe studie lig op wie hierdeur geraak word, hoe hulle...
The starting blocks to achieving your marathon goals!
Training for a marathon can be a daunting task, especially when you do not know where to start! With the Cape Town Marathon Virtual Run coming up in October 2020, we want to give you some tools to equip and empower you, to perform to the...
Mensdom sal méér moet doen as ons ineenstorting van oseaanstelsel wil verhoed
Ons het 'n nuwe verhouding tussen die mens en die oseaan nodig om die voortgesette oorlewing van die verskillende lewensnoodsaaklike funksies van die see te verseker, sê navorsing wat vandag (17 Julie 2020) in Nature Communications verskyn...
Transformatiewe Assessering Praatjie
Talks @ Stellenbosch University se nuutste episode van LOV se “Talking Transformative Assessment”-podsendingreeks, voer Elzette le Roux en Hanelie Adendorff (Sentrum vir Onderwys en Leer) ’n prikkelende gesprek met Magriet de Villiers van...