8343 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
US ernstig oor internasionalisering vir wêreldwye impak
In 'n al hoe meer geglobaliseerde en onderling verbonde wêreld is internasionalisering deesdae 'n voorrangsaak vir talle universiteite wêreldwyd, en die Universiteit Stellenbosch (US) is geen uitsondering nie. Die US het die afgelope 25...
DWT deel nuwe plan vir wetenskap, tegnologie en innovasie tydens FGGW-besoek
ʼn Hoëvlak-afvaardiging van die Suid-Afrikaanse Nasionale Departement van Wetenskap en Tegnologie (DWT) het onlangs besoek afgelê aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW). Die DWT...
Maties-gholfspeler durf St. Andrews Links aan
Net 'n paar studente-gholfspelers in die wêreld sal ooit die voorreg hê om 'n toernooi by St. Andrews Links in Skotland te speel, en Maties Gholf se Phillip Swanepoel is een van hulle. Phillip, 'n Bedryfsielkunde-student in sy finale jaar...
Geslagsongelykheid hou verband met verskille in brein strukture tussen geslagte
Artikel beskikbaar in Engels.
Colloquium met Sweedse kollegas
Verwys asb na die Engelse blad vir meer inligting
Transgression and Transformation konferensie
Verwys asseblief na die Engelse blad vir meer inligting
IPB-student woon internasionale konferensie in Duitsland by
Me Malira Masoabi, 'n PhD-student van die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB), het in Mei na Hannover, Duitsland, gereis om 'n Keystone-konferensie oor klimaatsveranderingsverwante strestoleransie by plante by te woon. Wetenskaplikes van...
Oes van boombas het negatiewe impak op voëls in Oos-Kaapse woude
Die ongereguleerde oes van hout, bas en boomstamme (wat as pale gebruik kan word) in inheemse woude van die Oos-Kaap, het 'n negatiewe impak op die voëldiversiteit van hierdie kwesbare woude. Dít was die bevinding van 'n studie wat pas by...
US-navorsers bestudeer weerstandigheid om TB-middel te ‘beskerm’
Suid-Afrika het in Julie verlede jaar die eerste land geword om ʼn nuwe middel teen tuberkulose in sy nasionale program bekend te stel. Hierdie nuwe middel, bekend as bedakilien, is die eerste nuwe anti-tuberkuleuse middel wat die afgelope...
Studente-atlete vang graad
Druk deur, werk hard, moenie opgee nie en geniet dit! Dit is die raad van Maties Sport-studente-atlete wat by die Universiteit Stellenbosch (US) se gradeplegtigheidseremonies van 10-14 Desember hul graad gekry het. Hoewel sommige van hulle...