8248 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Vroueregte nie ten volle in Afrika geïmplementeer
Die skending van vroue se menseregte vier hoogty in Afrika, het prof Annika Rudman van die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch op Donderdag (26 Oktober 2017) gesê. Sy het haar intreerede in die Ou Hoof-gebou op die...
USAf reik verklaring uit oor ‘Studente-gelde Kommissie’ se verslag wat uitlek
In ʼn verklaring wat op Sondag, 29 Oktober 2017, vrygestel is, het Universiteite Suid-Afrika (USAf) hul kommer uitgespreek oor die wyse waarop die verslag van die Presidensiële Kommissie van Ondersoek oor Hoër Onderwys Befondsing en Verwante...
Konvokasievergadering op 23 November gehou
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 23 November 2017. Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese...
Maak gereed vir die US se sportdag vir personeel
Die Afdeling Menslike Hulpbronne Welwees nooi alle US-personeellede uit om aan ons 5 de Jaarlikse Sportdag vir Personeel deel te neem. Datum: 30 November 2017 Plek: Coetzenburg-sportterrein Tyd: 10h00 – 15h30 Alle Fakulteite en...
Prof Pumla Gobodo-Madikizela ontvang eregraad van Duitse universiteit
Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel in Studies oor Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), is op Maandag (30 Oktober 2017) met 'n eregraad van die Friedlich Schiller...
US Planteteelt-laboratorium: 'n sleutelspeler in nasionale Koringteelt Platform
Die Universiteit Stellenbosch se Planteteeltlaboratorium (US-PTL) is 'n sleutelspeler in 'n nasionale inisiatief wat daarop gemik is om die opbrengs en winsmarge waarteen koring in Suid-Afrika geproduseer word te verbeter. Die nasionale...
Nadoktorale genote agter die podium
Die gehoor het behoorlik regop gesit en luister na sportwetenskaplike dr Zarko Krkeljas se praatjie oor rugpyn tydens die Universiteit Stellenbosch se jaarlikse Nadoktorale Genote Navorsingsdag. Hulle stip gekyk terwyl dr Emma McKinney 'n...
Die US doen verslag oor vordering met geslagsgelykheid
Die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag (1 Nov 2017) 'n voorlegging aan die Kommissie vir Geslagsgelykheid (Commission for Gender Equality, of CGE) in Johannesburg gemaak oor vordering by die instelling ten opsigte van...
Kompetisie skep geleenthede om praktiese vaardighede te ontwikkel
Stellenbosch-studente wat aan 'n datawetenskapkompetisie, aangebied deur Capitec in samewerking met die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap, deelgeneem het, moes nie net 'n model skep om 'n probleem op te los nie, maar moes ook...
Geen kitsoplossing vir vetsugverwante siektes
Suid-Afrika behoort 'n suikerbelasting te implementeer én terselfdertyd goed gestruktureerde, langtermyn navorsingstudies te onderneem wat die Suid-Afrikaanse konteks in ag neem. Dít is die standpunt van prof. Faadiel Essop, hoof van die...