8294 resultate gevind
Your search returned more than 500 results. Please try to refine your search or make use of one of the filters.
Kerwin se visier op 2017 Wêreld Para-atletiekkampioenskap gestel
Om die groen en goud vir die eerste keer te dra by die IWAS Wêreldspele (Internasionale byeenkoms vir Rolstoel- en Amputasie-atlete) in 2011. Om vir die SA Wêreldkampioenskapspan gekies te word in 2013. Om in matriek as heelagter van Paul...
Bruin gemeenskap dans al lank Langarm
Die gewilde Suid-Afrikaanse dansvorm Langarm roep dikwels beelde op van paartjies wat op die maat van Afrikaanse popmusiek sokkie-dans. Dit is waarskynlik hoe baie wit Suid-Afrikaners Langarm sal beskou. Maar Langarm soos dit vandag bekend...
Nelson Mandela Week om die draai
Ja, dit is weer daardie tyd van die jaar waar die geleentheid vir sosiale verantwoordelikheid gegee word aan personeel en studente wat graag by vrywillige werk betrokke wil raak. Die fokus op institusionele vlak is om hierdie geleenthede...
Mandeladag 2017: Toiletware en kos vir behoeftige studente
Ons doel is om nie-bederfbare voedsel items en toiletware in te samel vir studente wat dringende behoeftes het. Beste Personeel en Mede-Maties As deel van die Mandela-dagvieringe, wil ons graag alle medestudente, koshuise, PSO's en...
Veiligheidsriglyne vir US-personeel tydens die komende reses
Personeel word vriendelik versoek om ekstra waaksaam te wees deur op te let na verdagte persone wat kampusgeboue betree of poog om saam met personeel geboue binne te gaan tydens reses. Let asb op die volgende wenke: Beveilig jou...
Voorlopers in die verbetering van algoritmes vir sagteware
'n Groep rekenaar- en inligtingwetenskaplikes van die Universiteit Stellenbosch (US) is aan die voorpunt van die verbetering van algoritmes vir sagteware in die soeke na die regte konstruksietegnieke om te gebruik wanneer nuwe algoritmes...
Robins-memoires een van vyf op kortlys vir die Sunday Times Alan Paton-toekenning
Prof Steven Robins, 'n sosiale antropoloog en akademikus aan die Universiteit Stellenbosch, se memoires, Letters of Stone, is een van vyf boeke wat vir die Sunday Times Alan Paton-toekenning vir niefiksie genomineer is en die kortlys vir...
ABSA belê R5 miljoen in 'n beursprogram vir Maties in 2017
'n Belegging van R5 miljoen van Absa Bank as deel van 'n beursprogram aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal in 2017 geleenthede vir talle talentvolle en verdienstelike studente bied. Absa het Woensdagoggend (21 Junie) by 'n...
Verdraagsaamheid uiters belangrik in ʼn demokrasie
Behoort ons altyd verdraagsaam te wees teenoor sienings en optrede van ander mense? Beteken verdraagsaamheid dat ons dinge waarmee ons heeltemal verskil moet aanvaar of duld? Is daar grense aan die kontroversies wat ons bereid is om te duld...
US skep funksie vir monitering van verkragtingskultuur deur hele instelling
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal ʼn permanente meganisme skep vir die monitering van verkragtingskultuur en geslagsgeweld op sy kampusse. Moniteringsaktiwiteite sal ʼn jaarlikse klimaatopname insluit om ʼn verslag oor verkragtingskultuur...